St Giles' Cathedral

St Giles' Cathedral, ook bekend as die High Kirk of Edinburgh, is die Kerk van Skotland se vernaamste plek van aanbidding in Edinburg. Sy kroonvormige toringspits is 'n belangrike deel van die Skotse hoofstad se kimlyn. Die katedraal, wat langs Edinburg se Royal Mile en halfpad tussen die kasteel en die Holyrood-paleis geleë is, is reeds byna 900 jaar lank een van die stad se godsdienstige fokuspunte. Die huidige kerkgebou dateer uit die laat 14de eeu, maar is gedurende omvattende herstelwerk in die 19de eeu aansienlik verander. Dikwels word na die katedraal, waar die Skotse kerkhervormer John Knox in die tyd van die Protestantse Hervorming, tussen 1559 en 1572, as predikant gedien het, verwys as die "Moederkerk van Presbiterianisme".

St Giles' Cathedral is gewy aan St Giles (in Nederlands en Afrikaans bekend as Sint Gillis of Sint Egidius), 'n 7de eeuse Franse heremiet en ab. St Giles, wie se fees op 1 September gevier word, is die beskermheilige van Edinburg asook dié van verlamdes, melaatses en moeders wat borsvoed, en het gedurende die Middeleeue besondere verering geniet.

Die katedraal dien as die Kerk van Skotland se parogiekerk vir 'n deel van Edinburg se Old Town. St Giles' Cathedral was net gedurende twee periodes in die 17de eeu, toe 'n episkopale kerkorde in die Kerk van Skotland gevestig is (1635–1638 en 1661–1689), 'n katedraal in die formele betekenis van die term – dit wil sê die setel van 'n biskop. Voor die Protestantse Hervorming het Edinburg onder die gesag van die biskop van St Andrews geval en dus nie oor sy eie katedraal beskik nie.

Geskiedenis

Oorsprong

Die eerste, nog relatief klein parogiekerk in Edinburg is reeds in 854 gevestig en deur 'n vikaris uit een van die destydse kloosters bedien. Hierdie kerk was eeue lank in gebruik voordat die besluit geneem is om 'n groter kerkgebou op te rig. St Giles' is omstreeks 1124 deur lede van Skotland se koninklike familie gestig, òf deur koning Alexander I wat nog in dieselfde jaar oorlede is, òf deur sy broer wat hom as koning David I (1124–1153) opgevolg het. Alexander en David was die seuns van Skotland se energieke koning Malcolm Canmore en sy vrome eggenote Sint Margaret. 'n Eie parogie vir St Giles' is geskep deur 'n deel van die bestaande uitgestrekte parogie van St Cuthberts' vir dié doel opsy te sit. Aan die plaaslike klerus is 'n stuk grond suid van St Giles' gegee wat deur lyfeienes bewerk is.

Die 12de eeuse kerkgebou was, in vergelyking met die huidige katedraal, betreklik klein en ontwerp in die Normandies-Romaanse styl, met ronde boë en beeldhouwerke. Min het bewaar gebly van dié vroeë gebou.

Eksterne skakels

Media
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Amaury J
27 April 2017
Breathtaking. The glass windows are beautiful. Make sure you walk all the way down! It's as beautiful inside as it is on the outside.
Todd Christensen
4 June 2011
The Choir was excellent. The service was.... Standard. The staff in the shop were nice. Do the right thing, pay for a picture permit, it's not expensive, it's respectful.
Edgar E
18 August 2016
Ask someone to tell you the story of the bronze stool. Also, you are asked to pay 2£ for a photo permit but then you'll walk around and see everyone is just taking photos anyway.
Quin R
25 March 2022
The gentleman inside the chapel can explain histories of the families who have impacted the church along with their respective crests.
Luis Urea
25 October 2022
Se puede entrar gratis y vale mucho la pena la visita. Ver la historia del monumento al banquito
Natalie???? Salun
16 November 2014
Entre nesta catedral e volte no tempo! Uma pequena capela dentro da catedral tem algo especial te esperando! Peça um guia! Se pagar 2£ vc pode tirar fotos
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.9/10
Kornely, Konstantin Dzuin en 96,134 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
The Principal Edinburgh George Street

vanaf $270

Le Monde Hotel

vanaf $233

Apple Apartments Edinburgh

vanaf $358

Old Waverley Hotel

vanaf $187

Mercure Edinburgh City Princes Street Hotel

vanaf $274

Destiny Scotland - Rose Street Flats

vanaf $135

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heart of Midlothian (Royal Mile)

The Heart of Midlothian is a heart-shaped mosaic built into the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mary King's Close

Mary King's Close is a network of subterranean tunnels and chambers

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gladstone's Land

Gladstone's Land is a surviving 17th century high-tenement house

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Museum

The Royal Museum is the old name for part of the National Museum of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Talbot Rice Gallery

The Talbot Rice Gallery is part of the University of Edinburgh, in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Gallery of Scotland

The National Gallery of Scotland, in Edinburgh, is the national art

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Scott Monument

The Scott Monument is a Victorian Gothic monument to Scottish author

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Forest Café

The Forest: Café, Arts and Social Space, commonly Forest Café, is an i

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Katedraal van Glasgow

Die Katedraal van Glasgow (Engels: Glasgow Cathedral, High Kirk of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunkeld Cathedral

Dunkeld Cathedral stands on the north bank of the River Tay in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Patrick's Cathedral, New York

Saint Patrick's Cathedral is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chartres Cathedral

The Cathedral of Our Lady of Chartres, (français. Cathédrale N

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Katedraal van Straatsburg

thumb|right|250px|Die Katedraal van Straatsburg Die Rooms-Katolieke

Sien alle soortgelyke plekke