Stirling-kasteel

Stirling-kasteel, van die onderkant van Kasteelheuwel af.

Stirling-kasteel (Engels: Stirling Castle), in Stirling, is een van Skotland se grootste en belangrikste kastele, uit ’n historiese en argitektoniese oogpunt. Dit lê bo-op Kasteelheuwel, wat deel uitmaak van die geologiese formasie Stirling Sill. Daar was van die vroegste tye af ’n fort hier omdat dit aan drie kante deur styl rotse omring word, wat dit maklik verdedigbaar gemaak het, en omdat dit geleë is by wat tot in die 1890's ’n strategiese plek was waar die Forthrivier oorgesteek kon word.

Die meeste van die hoofgeboue dateer van die 15de en 16de eeu. ’n Paar strukture uit die 14de eeu is oor, en ander geboue is uit die vroeë 18de eeu. Verskeie monarge van Skotland is hier gekroon, insluitende Maria, koningin van die Skotte, in 1542. Daar was in die geskiedenis minstens agt aanslae op die kasteel.

Dit is nou ’n toeriste-attraksie wat deur die organisasie Historic Scotland bestuur word.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stirling-kasteel.
  • 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Koördinate: 56°7′26″N 3°56′56″W / 56.12389°N 3.94889°W / 56.12389; -3.94889Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Kastele in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Skotland
 Bewoon  Bagshot Park • Balmoral-kasteel • Birkhall • Buckingham-paleisClarence House • Gatcombe Park • Highgrove House • Hillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleis • Llwynywermod • Royal Lodge • Sandringham House • Thatched House Lodge • Windsor-kasteel
 Histories  Paleis van Beaulieu • Beaumont-paleis • Brantridge Park • Bridewell-paleis • Carlton House • Coombe Abbey • Coppins • Cumberland Lodge • Dunfermline-paleisEdinburg-kasteel • Eltham-paleis • Falkland-paleis • Fort Belvedere • Hampton Court-paleisKew-paleisLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van Mey • Osborne House • Paleis van Placentia • Queen's HouseRoyal Pavilion • Savoy-paleis • Stirling-kasteelLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van Whitehall


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Ana Blanco
7 April 2018
Beautiful! With some stunning interior spaces! Much more awesome than Edinburgh castle. There are some one hour guided free tours around the castle every 30 minutes and guides are really emotive!
Sampada Patel
1 June 2018
Excellent visit. Tours every half hour last for an hour but well worth it. Make sure to do the Wall Walk where you walk along the wall to the cannons and then go down to see the kitchens.
Jack Thomson
6 July 2016
A great place to learn about history, the audio guides are very good and I recommend them but I would not eat at the cafe because it is very expensive a ham and cheese bueguette is 7.50 on its own
H K
20 August 2014
I was pretty sceptical about the £14 entrance fee, but it is entirely worth it. It's a really well maintained castle. Lots to see and explore.
Nathan Williams
16 January 2022
This is a great castle with some great views. The building is really great and some great architecture. The staff were friendly and helpful. The history and displays well told.
Christian Morales
22 September 2017
Sitio muy bonito para hacer fotos. El parking en la puerta son 4euros. Recomiendo sacar la explorer pass(puedes sacarla alli) que te da acceso a mas de 70 monumentos en toda Escocia
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Colessio

vanaf $181

The Stirling Highland Hotel

vanaf $152

Stirling Youth Hostel

vanaf $22

Willy Wallace Hostel

vanaf $23

Golden Lion Hotel

vanaf $116

Premier Inn Stirling City Centre

vanaf $106

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of the Holy Rude

The Church of the Holy Rude is the second oldest building in Stirling,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cambuskenneth Abbey

Cambuskenneth Abbey is a ruined Augustinian monastery located on an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wallace Monument

The National Wallace Monument (generally known as the Wallace

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Airthrey Castle

Airthrey Castle is a historic building and estate which now forms part

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Menstrie Castle

Menstrie Castle is a three-storey castellated house in the town of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Blair Drummond Safari Park

Blair Drummond Safari Park is Scotland's only African Safari Park.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Doune-kasteel

Die Doune-kasteel (Engels: Doune Castle) is 'n Middeleeuse vesting wat

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alloa Tower

Alloa Tower in Alloa in central Scotland is the surviving part of the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Londense Tower

Haar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Vincennes

The Château de Vincennes is a massive 14th and 17th century French

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château d'If

The Château d'If is a fortress (later a prison) located on the island

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Balmoral-kasteel

Balmoral-kasteel is ’n groot landgoedwoning in Aberdeenshire, S

Sien alle soortgelyke plekke