Strelna

Die Konstantyn-paleis tydens die viering van Sint Petersburg se 300-jarige bestaanjaar.

Strelna (Russies: Стрeльна) is ’n historiese nedersetting aan die Golf van Finland, sowat halfpad tussen Sint Petersburg en Peterhof in Rusland. Dit het ’n bevolking van 12 751 (2002-sensus).

Pieter die Grote tot die Rewolusie

’n Onthaal in die Konstantyn-paleis (’n 19de-eeuse skildery). Dit was aanvanklik die landgoed van ’n Sweedse kanselier. In 1714 het Pieter die Grote die argitek Jean Baptiste Le Blond aangestel om ’n somerwoning daar te bou. Le Blond wou die paleis op ’n ronde eiland bou, maar hy is dood nadat slegs die tuine uitgelê was. In 1718 is ’n tydelike houtpaleis daar gebou wat tydens jagtogte gebruik is.

Die argitek Nicholo Michetti het die projek oorgeneem en ’n hoeksteen is in 1720 gelê, maar daar is toe ontdek dat dit onmoontlik was om fonteine daar aan te lê. Pieter het toe sy aandag toegespits op die nabygeleë Peterhof en alle werk aan die Strelna-paleis is gestaak.

Toe Pieter se dogter, Elisabeth, die troon in 1741 bestyg, het sy besluit om haar pa se projek te voltooi. Die argitek Bartolomeo Rastrelli is aangestel om Michetti se ontwerp aan te pas. Rastrelli se tyd is egter in beslag geneem deur die bou van ander paleise en die Strelna-paleis het onvoltooi gebly tot aan die einde van die eeu.

In 1797 is Strelna gegee aan groothertog Konstantyn Pawlewitsj, die tweede oudste seun van keiser Paul. Hy het die paleis teen 1807 laat voltooi. Dit het in sy familie se besit gebly tot met die Russiese Rewolusie. Die paleis is daarna verwaarloos en in die Tweede Wêreldoorlog byna heeltemal verwoes. Nog net die mure het ná die oorlog gestaan.

Die 21ste eeu

Eers in 2001 het Wladimir Poetin gelas dat die paleis volgens Le Blond se oorspronklike planne herbou word as ’n presidensiële woning in Sint Petersburg.

Ter voorbereiding van die viering van die 300-jarige bestaan van Sint Petersburg in 2003 het die Russiese regering die paleis en die terrein laat restoureer as ’n konferensiesentrum en presidensiële woning. Die gerestoureerde Konstantyn-paleis het meer as vyftig staatshoofde gehuisves. Drie jaar later, in Julie 2006, is die 32ste G8-beraad daar gehou. Tydens die beraad het die wêreldleiers in 18 luukse-huisies teen die see gebly. Elk van die huisies is genoem na ’n historiese Russiese dorp. Die vroeë 19de-eeuse stalle is omskep in ’n vierster-hotel vir ander besoekers.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Strelna

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Strelna
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Koördinate: 59°51′13″N 30°3′35″O / 59.85361°N 30.05972°O / 59.85361; 30.05972Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Russiese argitektuur Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaum • Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj • Pawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelna • Somerpaleis • Tauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis


Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
The White House
8 September 2013
President Obama participated in his 7th G-20 and consulted with Leaders of the world’s largest economies on their shared interest in growth, job creation and financial stability.
Maria Petrenko
17 June 2013
Прекрасный дворец! Один из лучших, которые мне довелось видеть (а видела я немало по всему свету).
Jane Veselove
21 September 2014
Большой Стрельнинский Дворец, который в народе стал называться Константиновским. Воссазданы уникальные интерьеры и ландшафтный парк в стиле Версальского. Любопытны именно интерьеры для обозрения.
Аля
25 June 2016
Шикарный парк! Очень красиво) От дворца ожидала увидеть большое, честно, ничего особенного. Очень долго ждала этой экскурсии и немного разочаровалась. Сам дворец очень красивый!
M. M.????
30 November 2020
Брали экскурсию "век нынешний и век минувший". Очень понравилась! Обязательно вернемся ещё и летом????
Сергей Santiaga
6 April 2016
Очень не хватает актуального расписания экскурсий на сайте. А в остальном понравилась и экскурсия, и персонал, и сам почти с нуля отстроенный дворец без обычного избытка золота.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.1/10
Natalia, Sandra en 19,183 meer mense was hier
Kaart
Vystavochnaya Ulitsa, 3А, Strelna, Sankt-Peterburg, Rusland, 198515 Kry aanwysings
Tue 9:00 AM–4:00 PM
Wed 9:00 AM–5:00 PM
Thu 9:00 AM–6:00 PM
Fri 9:00 AM–8:00 PM
Sat 10:00 AM–11:00 PM
Sun 11:00 AM–7:00 PM

The Konstantin Palace (The National Congress Palace) op Foursquare

Strelna op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
STN Apartments by the Hermitage

vanaf $43

Sonata at Nevsky Hotel

vanaf $72

Small Central Studio near Ermitasce

vanaf $56

Modern Studio3 old center near Hermitasce

vanaf $56

Sonata at Nevsky 5

vanaf $91

Nevsky 3 Guest House

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Сергиева Приморская пустынь

Свя́то-Тро́ицкая Се́ргиева Примо́рская пу́стынь;

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Южно-Приморский парк

Ю́жно-Примо́рский парк (до 1991 — им. В. И. Ленина) — крупный па

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Peterhof

Van die fonteine by Peterhof.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Catedral de San Pedro y San Pablo (Peterhof)

Petrus- en Pauluskatedraal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Peterhof

Van die fonteine by Peterhof.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Нижний парк (Петергоф)

Ни́жний парк — часть дворцово-паркового

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Большой Петергофский дворец

Большо́й Петерго́фский дворе́ц (нем. der Palast von Peterhof, фр. l

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Սամսոն (շատրվան, Պետերգոֆ)

Самсо́н — центральный фонтан дворцово-паркового ансамбл

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Summer Palace

The Summer Palace or Yihe yuan (Шаблон:Zh-tspl) is a palace in Beiji

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chapultepec Castle

Chapultepec Castle (Castillo de Chapultepec in Spanish) is located on

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sanssouci

Sanssouci is the former summer palace of Frederick the Great, King of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcázar of Seville

The Alcázar of Seville (Spanish 'Alcázares Reales de Sevilla' or '

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Palace of Turin

The Royal Palace of Turin (italiano. Palazzo Reale di Torino) is a

Sien alle soortgelyke plekke