Süleymaniye-moskee

Goue Horing.]]

Die Süleymaniye-moskee (Turks: Süleymaniye Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee geleë op die tweede heuwel van Istanboel, Turkye. Dit is die tweede grootste moskee in die stad en een van die bekendste besienswaardighede.

Geskiedenis

Die moskee in 1890. Die moskee is op bevel van sultan Süleyman die Manjifieke laat bou deur een van die Ottomaanse Ryk se grootste argitekte, Mimar Sinan. Bouwerk het in 1550 begin en is in 1558 voltooi. Sinan wou ’n moskee bou wat nog groter was as die Bisantynse Aya Sophia, wat onder Mehmet II in ’n moskee verander is en die model was vir baie Ottomaanse moskees in Istanboel. Die Süleymaniye lyk wel groter as die Aya Sophia omdat dit so hoog geleë is, maar is in werklikheid kleiner.

Die Süleymaniye is in 1660 deur ’n brand verwoes en is deur sultan Mehmet IV laat restoureer. ’n Deel van die koepel het weer tydens die aardbewing van 1766 ineengestort. Herstelwerk wat daar aangebring is, het skade aangerig aan wat oor was van Sinan se oorspronklike versierings (onlangse skoonmaakwerk het gewys dat Sinan eers met blou geëksperimenteer het voordat hy rooi die oorheersende kleur van die koepel gemaak het).

Tydens die Eerste Wêreldoorlog is die binnehof as ’n wapendepot gebruik. Toe van die ammunisie aan die brand slaan, het nog ’n brand die moskee beskadig. Herstelwerk is eers in 1956 eindelik voltooi.

Argitektuur

Die koepels binne. Die binnekant van die Süleymaniye. Soos by ander keiserlike moskees in Istanboel is daar ’n enorme binnehof (avlu) aan die westekant. Op die vier hoeke van die binnehof is die vier minarette met hul altesaam 10 galerye (serifes), wat volgens tradisie aandui dat Süleyman I die 10de Ottomaanse sultan was.

Die binneversiering is subtiel, met matige gebruik van Iznik-teëls. Alles is eenvoudig ontwerp.

Nes die ander moskees in Istanboel is die Süleymaniye gebou as ’n religieuse en kulturele kompleks met skole, ’n hospies, Turkse baddens, ’n karavanserai en ’n openbare kombuis wat kos aan armes verskaf het. Baie van dié geboue word vandag nog gebruik.

In die tuin agter die hoofmoskee is twee mausoleums, wat die graftombes van sultan Süleyman I, sy vrou, Roxelana, en ander familielede insluit.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Süleymaniye Mosque
  • Goodwin G., "A History of Ottoman Architecture"; Thames & Hudson Ltd., Londen, herdruk 2003; ISBN 0-500-27429-0
  • Faroqhi, Suraiyah (2005). Subjects of the Sultan: Culture and Daily Life in the Ottoman Empire. I B Tauris. ISBN 1-85043-760-2. 
  • Freely, John (2000). Blue Guide Istanbul. W. W. Norton & Company. ISBN 0-393-32014-6. 
  • Rogers, J.M. (2007). Sinan: Makers of Islamic Civilization. I B Tauris. ISBN 1-84511-096-X. 

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Süleymaniye_Mosque
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Belangrikste bakens van Istanboel
Koördinate: 41°0′58″N 28°57′50″O / 41.01611°N 28.96389°O / 41.01611; 28.96389Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Moskees in Turkye Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel
Aya SophiaBeyazıt-toringBlou MoskeeBosporusBosporus-brugDolmabahçe-paleisFatih Sultan Mehmet-brugGalata-toringGoue HoringGroot BasaarHippodroom van KonstantinopelMaagdetoringMure van KonstantinopelNuwe MoskeePrinse-eilande • See van Marmara • Süleymaniye-moskeeTaksim-pleinTopkapı-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Salem S.
23 July 2017
My top spot in Istanbul. Everything about this place is gorgeous. A very well-kept structure designed by Mimar Sinan with beautiful views of the city.
Aakash Bhardwaj
13 May 2014
As you exit the mosque from the back, be sure to look for sultan cafe across the street. The view of the bosphorus and the mosque from the cafe is breathtaking. The cafe is a 2 minute walk from there.
Eda
8 January 2018
It is really great and so beautiful. But do not forget to wear thick and hot socks cause you get off your shoes and it’s a little bit cold in winter. Also eat at Ali Baba just besides????
Ozgur Karakus
11 May 2017
One of the best Mosque in Istanbul, you have to go also to the back garden where you can find a very nice view of Istanbul.
Keyhaneh | كيهانه
The mosque located on the Third Hill of Istanbul.It is the largest mosque in the city,and one of the best-known sights of Istanbul.Just outside the mosque, to the north is the tomb of architect Sinan.
Xenia Temchenko
17 September 2016
It's breathtakingly beautiful and somewhat mysterious for westerners. One of the must-visits. An amazing view from there on the city.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tugra Hotel

vanaf $39

Hotel Yesilpark

vanaf $47

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vefa Kilise Mosque

Vefa Kilise Mosque (Turkish: Vefa Kilise Camii, meaning 'the church

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Istanbul University

Istanbul University (Türkçe. İstanbul Üniversitesi) is Turkey's mai

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beyazıt-toring

Die Beyazıt-toring in Istanboel.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rüstem Pasha Mosque

The Rüstem Pasha Mosque (Türkçe. Rüstem Pasha Camii) is an Ott

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kalenderhane Mosque

Kalenderhane Mosque (Turkish: Kalenderhane Camii) is a former Eastern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spice Bazaar, Istanbul

The Spice Bazaar, (Türkçe. Mısır Çarşısı, or Egyptian Bazaar) in Ista

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Şehzade Mosque

The Şehzade Mosque (Turkish: 'Şehzade Camii') is an Ottoman imperial m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zeyrek Mosque

Zeyrek Mosque (full name in Turkish: Molla Zeyrek Camii), is a mosque

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imam Husayn Shrine

The Shrine of Husayn ibn ‘Alī (Arabic: مقام الامام الحسين‎) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Imam Ali Mosque

The Imām ‘Alī Holy Shrine (العربية. حرم الإمام علي), also known as

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sheikh Zayed Mosque

Sheikh Zayed Mosque (Arabic: مسجد الشيخ زايد) in Abu Dhabi is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moskee van die Twee Kieblas

Al-Masdjid al-Kiblatain (Arabies: المسجد القبلتین), of die Moskee va

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üç Şerefeli Mosque

The Üç Şerefeli Mosque (Turkish: Üç Şerefeli Camii) is a 15th-

Sien alle soortgelyke plekke