Tate Modern

Tate Modern
'n Beeld van die museum.
Die Tate Modern met die Teems in die voorgrond.
Plek Londen
Land Engeland
Openingsjaar 2000
Tipe museum Moderne kuns
Webtuiste www.tate.org.uk/modern

Tate Modern is Brittanje se nasionale museum van internasionale moderne kuns in Londen en, tesame met die Tate Britain, Tate Liverpool en Tate St Ives vorm dit deel van die Tate Gallery.

Die galerye word gehuisves in die voormalige Bankside-kragstasie wat oorspronklik deur Sir Giles Gilbert Scott ontwerp is. Scott was ook die argitek van die Battersea-kragstasie. Die Bankside-kragstasie was in twee fases tussen 1947 en 1963 gebou. Die kragstasie het in 1981 toegemaak en die argitekte Herzog & de Meuron het veranderings aan die gebou aangebring waarna die gebou 99m lank was. Die suidelike derde van die gebou het in beheer van die Franse kragmaatskappy, EDF Energy, as 'n elektriese substasie behou gebly. Die maatskappy het in 2006 die helfte van hul besit vrygestel. Sedert die museum se opening op 12 Mei 2000 het dit 'n gewilde aantrekking vir Londeners en toeriste geword. Toegang tot uitstalling van die galery se eie versamelings en sommige tydelike uitstallings is gratis.

Verwysings

Kategorie:Saadjies

Koördinate: 51°30′28.17″N 0°5′55.32″W / 51.5078250°N 0.0987000°W / 51.5078250; -0.0987000Kategorie:Koördinate op Wikidata

Kategorie:Museums in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Geboue en strukture in Londen


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Kevin Brenkman
5 November 2016
Check out the view from the 10th floor! Large range of different artists, like Matisse, Monet, Salvador Dali, Marcel Duchamp and many more! Book store is great for books about art and graphic design.
Gary Hor
14 October 2016
Free admission. Head on over to Switch House for a 360-view of London. You can even take a peek at how the rich Londoners live at the adjacent ultra luxe condominiums. Privacy level: zero.
Lucie
28 October 2016
One of my favorite places in London. See the caffe and also the new 10th floor viewing platform. The view to London apartments was surprising
Mark
29 June 2018
The building is amazing and it’s great to wander in and out of each gallery seeing such different types of art in very different forms. The setting is excellent too being located right by the Thames.
Pinar E.
6 April 2017
Spare good amount of time if you are a fan of contemporary art because this place has a massive and great collection! Dont miss the temporary exhibitions, though visiting all will take more than a day
Rob SW18
1 April 2017
Great way to spend a couple of hours looking at the exhibits. Good gift shop too and on The Thames so always good to combine a visit with a walk along the river. Food and drink served too.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Spectacular Strand 2 bed apartment!!

vanaf $0

Amba Hotel Charing Cross

vanaf $645

1 Compton

vanaf $0

Clarendon Serviced Apartments - Chandos Place

vanaf $0

The Grand at Trafalgar Square

vanaf $418

Amba Hotel Charing Cross

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Shakespeare's Globe

Shakespeare's Globe Theatre, which officially opened in 1997, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Millenniumbrug

Die Millenniumbrug is 'n voetgangersbrug in Londen in die Verenigde

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bridewell-paleis

’n Illustrasie deur Thomas Rowlandson en Augustus Pugin van ’n kam

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Borough Market

Borough Market is a wholesale and retail food market in Southwark,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Paulus se katedraal

St. Paulus se katedraal ( St Paul's Cathedral) is 'n Anglikaanse

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Southwark Cathedral

Southwark Cathedral () or The Cathedral and Collegiate Church of St

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Mary-le-Bow

St Mary-le-Bow is an historic church in the City of London, off

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
London Bridge

London Bridge is a bridge between the City of London and Southwark in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Francisco Museum of Modern Art

The San Francisco Museum of Modern Art (SFMOMA) is a modern art museum

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Gallery of Canada

The National Gallery of Canada (français. 'Musée des beaux arts du C

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Modern Art

The Museum of Modern Art (MoMA) is an art museum located in Midtown

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée d'Art Moderne de la Ville de Paris

Musée d'Art Moderne de la Ville de Paris is an art museum in Paris

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée Picasso

The Musée Picasso is an art gallery located in the Hôtel Salé in ru

Sien alle soortgelyke plekke