Tempel van Bel

Die Tempel van Bel (Arabies: معبد بل) is ’n antieke ruïne in Palmyra, Sirië. Dit is gewy aan die godheid Bel (of Baäl). Die ruïnes word beskou as van die bes bewaarde skatte van Palmyra.

Die tempel is in Augustus 2015 minstens gedeeltelik verwoes deur die ekstremistiese militante groep Islamitiese Staat in Irak en die Levant (ISIL) nadat hulle die terrein in Mei 2015 beset het. Palmyra se Tempel van Baalsamin is vroeër dié maand met plofstof opgeblaas.

Geskiedenis

Die tempel is op ’n tel gebou (’n kunsmatige heuwel wat vanweë menslike bewoning ontstaan) en dui daarop dat mense in die 3de millennium v.C. al daar gewoon het. Op die terrein was in voor-Romeinse tye ’n tempel wat gewoonlik die "eerste Tempel van Bel" of "die Hellenistiese tempel" genoem word.

Van die tempel se mure is in die laat 1ste eeu en vroeë 2de eeu n.C. gebou. Dele van die struktuur is in 1132 deur Arabiere gewysig, en dit het gehelp dat dit beter bewaar gebly het. Die meeste van die suile van die binneste kolonnades het steeds staanplekke vir die standbeelde van vooraanstaande burgers.

Argitektuur

Die tempel toon ’n merkwaardige samesmelting van Nabye-Oosterse en Grieks-Romeinse argitektuur. Dit lê in ’n groot ingeslote ruimte omring met kolonnades. Dit het ’n reghoekie uitleg wat van noord tot suid loop. Dit staan op ’n geplaveide hof omring deur ’n enorme muur van 205 m lank met ’n ingang. Die eintlike tempelgebou was op ’n podium in die middel van die hof. Die binnekamer was omring deur suile, wat net aan die een kant deur ’n poort onderbreek is — dié het groot treetjies gehad van die binnehof af.

Die binnekamer was uniek omdat dit twee heiligdomme bevat het, een noord en een suid. Die noordelike heiligdom het halfverhewe snywerk gehad van die sewe planete wat toe aan die mens bekend was, die tekens van die diereriem, ’n optog van kamele en vroue met sluiers. In drie hoeke van die gebou was trappe wat na die dakterras gelei het.

In die hof is oorblyfsels van ’n wasbak, altaar, eetkamer en ’n gebou met nisse. In die noordwestehoek is ’n helling waarlangs diere na die tempel geneem is om geoffer te word. Daar is drie poorte, met die ingangspoort aan die westekant. Veranderings in 1132 deur die Arabiere toe hulle ’n bastion opgerig en die tempel in ’n moskee omskep het, het daartoe gelei dat dit beter bewaar gebly het.

Skade

Op 30 Augustus 2015 het Associated Press berig ISIL het die tempel gedeeltelik met plofstof verwoes en ooggetuies aangehaal. Volgens berigte het die stene en suile op die grond gelê en was net een muur oor. Ook die Siriese waarnemer van menseregte het die skade bevestig.

Sirië se hoof van oudhede, Maamoun Abdulkarim, het egter later gesê hoewel daar ’n ontploffing naby die tempel was, "staan die basiese struktuur nog".

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Tempel van Bel nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
MIST HOTEL & SPA BY WARWICK

vanaf $212

Le Notre Hotel & Ski Resort

vanaf $80

Le Cedrus Suites Hotel

vanaf $113

Miramar Hotel Resort and Spa

vanaf $0

Hotel Chbat

vanaf $70

Le Tournant Hotel & Resort

vanaf $140

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monumental Arch of Palmyra

The Monumental Arch, also called the Arch of Triumph (Arabic: قوس ال

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Great Colonnade at Palmyra

The Great Colonnade at Palmyra was the main colonnaded avenue in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Roman Theatre at Palmyra

The Roman Theatre at Palmyra (Arabic: مسرح تدمر‎, romaniz

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palmyra

Palmyra of Palmira (Aramees: ܬܕܡܘܪܬܐ, Tedmurtā; Arabies: تدمر, T

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fakhr-al-Din al-Maani Castle

Fakhr-al-Din al-Ma'ani Castle or Palmyra Castle is a castle on a high

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Qasr al-Heer al-Gharbi

Qasr al-Heer al-Gharbi castle (Arabic: قصر الحير الغربي&

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Qasr al-Heer al-Sharqi

Qasr al-Heer al-Sharqi (Eastern al-Heer Palace or the 'Eastern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Shmemis

Shmemis (Arabic: قلعة شميميس‎) also ash-Shmemis, ash-Shmam

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ruins of Jesús de Tavarangue

Jesús de Tavarangue was a Jesuit Reduction located in what is now

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunnottar Castle

Dunnottar Castle is a ruined medieval fortress located upon a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Dunstan-in-the-East

St Dunstan-in-the-East was a Church of England parish church on St

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Roman Forum

The Roman Forum (Latin: Forum Romanum), sometimes known by its

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grotte van Catullus

Grotte van Catullus (Grotte di Catullo) is die naam vir die ruïnes

Sien alle soortgelyke plekke