Yandex Counter
Anglican church buildings in Londen

Temple Church

Ratings
8.7/10

Die Temple Church ("Tempelkerk") is 'n laat 12de eeuse kerk in die City of London, die historiese middestad van Londen, geleë tussen Fleet Street en die Teemsrivier en naby die Temple-moltreinstasie. Die kerk is oorspronklik deur die Orde van die Tempeliers, die monniksorde wat Christelike pelgrims in die 12de eeu op hul pad na Jerusalem en terug huis toe beskerm het, as hul Engelse hoofkwartier gebou en op 10 Februarie 1185 deur Heraclius, die Latynse Patriarg van Jerusalem, ingewy. Gedurende die regentskap van koning Jan (1199−1216) het dit as koninklike tesourie gedien, onder meer vanweë die Tempelridders se sakebedrywighede as internasionale finansiers.

Temple Church is as 'n ronde kerkgebou ontwerp, 'n argitektoniese kenmerk wat dit met ander Tempelridder-kerke deel as simboliese verwysing na die heiligste plek in die wêreld van Kruisvaarders, die ronde Kerk van die Heilige Graf in Jerusalem, en versier met 13de en 14de eeuse steenstandbeelde. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog is die kerk deur Duitse lugaanvalle ernstig beskadig, maar sindsdien grotendeels herbou en gerestoureer.

Vandag is Tempel Church 'n Anglikaanse kerk as privaat kapel in gemeenskaplike besit van die sogenaamde Inner Temple and Middle Temple Inns of Court, die Londense hoofkwartier van Engeland se regslui, waar kerkdienste volgens die Kerk van Engeland se Book of Common Prayer gehou word. Koorsang deur Temple Church se eie koor, Temple Church Choir, neem 'n belangrike plek in eredienste in. Twee professionele ensembles, die Temple Singers en Temple Players, is eweneens aan die kerk verbonde.

Eksterne skakels

Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
HISTORY UK
10 February 2011
The church was founded in 1185 by the Knights Templar, and like all their churches is round in imitation of the Church of the Holy Sepulchre in Jerusalem. It now serves the Inns of Court.
Matt McGrath
15 June 2010
Da Vinci Code Temple. Surrounded by barrister's chambers.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Get directions
Open hours
Fri 10:00 AM–8:00 PM
Sat 11:00 AM–6:00 PM
Sun 10:00 AM–5:00 PM
Mon 11:00 AM–6:00 PM
Tue 10:00 AM–8:00 PM
Wed 11:00 AM–8:00 PM
References

Temple Church on Foursquare

Temple Church on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Amba Hotel Charing Cross

starting $172

1 Compton

starting $0

The Grand at Trafalgar Square

starting $172

Clarendon Serviced Apartments - Chandos Place

starting $0

Citadines Trafalgar Square London

starting $209

LSE Northumberland House

starting $147

Recommended sights nearby

See all See all
Royal Courts of Justice
Verenigde Koninkryk

Royal Courts of Justice is a tourist attraction located in Londen,

Bridewell-paleis
Verenigde Koninkryk

’n Illustrasie deur Thomas Rowlandson en Augustus Pugin van ’n kam

Bush House, London
Verenigde Koninkryk

Bush House, London is a tourist attraction located in Londen,

Somerset House
Verenigde Koninkryk

Somerset House is a tourist attraction located in Londen, Verenigde

Courtauld Institute of Art
Verenigde Koninkryk

Courtauld Institute of Art is a tourist attraction located in Londen,

Sir John Soane's Museum
Verenigde Koninkryk

Sir John Soane's Museum is a tourist attraction located in Londen,

Waterloo Bridge
Verenigde Koninkryk

Waterloo Bridge is a tourist attraction located in Londen, Verenigde

Old Bailey
Verenigde Koninkryk

Old Bailey is a tourist attraction located in Londen, Verenigde

Similar tourist attractions

See all See all
St. Alban's Church, Copenhagen
Denemarke

St. Alban's Church, Copenhagen is a tourist attraction located in

All Hallows-by-the-Tower
Verenigde Koninkryk

All Hallows-by-the-Tower is a tourist attraction located in Londen,

All Saints Church, Howick
Nieu-Seeland

All Saints Church, Howick is a tourist attraction located in Auckland,

St. Margaret's, Westminster
Verenigde Koninkryk

St. Margaret's, Westminster is a tourist attraction located in Londen,

Queen's Chapel
Verenigde Koninkryk

Queen's Chapel is a tourist attraction located in Londen, Verenigde

See all similar places