Mesoamerican sites in San Martin

Teotihuacán

MiG and 533,503 more people have been here
8.9/10
<tr class="mergedrow"> <td colspan="2" align="center">
Ligging van Teotihuacán op 'n kaart (Meksiko)
Teotihuacán
Teotihuacán
Ligging van Teotihuacán in Meksiko

</td> </tr>

Voor-Spaanse stad van Teotihuacán*
Unesco-wêrelderfenisgebied
290px
Die Son-piramide en die "straat van die dooies" in Teotihuacán soos gesien vanaf die Maan-piramide

<tr class="mergedbottomrow"> <th colspan="2" style="text-align: center; font-size: smaller; padding-bottom: 0.7em;">Koördinate: </th> </tr>

| Lande | Vlag van Meksiko Meksiko |- | Tipe | Kultuur |- | Kriteria | I, II, III, IV, VI |- | Verwysings | 414 |- class="adr" | Streek† |style="line-height:150%; white-space:nowrap;"| Noord-Amerika |- |- |- |colspan="2" align="center" style="background:#eee; font-size:110%;"| Inskripsiegeskiedenis |- |Inskripsie |style="line-height:150%;"| 1987  (11de Sessie) |- |- |- |colspan="2" style="line-height:150%; padding-top:0.8em; border-top: 1px #aaa solid; text-align:left; font-size:80%; font-weight:lighter;"|* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |}

Ligging van Teotihuacán in Meksiko Kaart wat die Ligging van Teotihuacán binne andere plekke uit die Klassieke tydperk in Meso-Amerika vertoon 'n Model van Teotihuacán Teotihuacán (Nahuatl: Tēotīhuacān, Spaans: ) is 'n voormalige stad in die Meksikaanse deelstaat México. Die huidige ruïnes is naby die stad San Juan Teotihuacán met 'n bevolking van sowat 45 000 en sowat 45 km in die noordooste van die hoofstad Meksikostad geleë.

Die stadsgebied was reeds sedert die sesde eeu voor Christus blywend gevestig. Tussen 100 en 650 na Christus was Teotihuacán die oorheersende kulturele, ekonomiese en militêre sentrum van Meso-Amerika. Op die hoogtepunt van sy ontwikkeling het die stad vermoedelik 'n bevolking van tussen 100 000 en 200 000 gehad en was dus in sy tyd by verre die grootste stad in die Amerikas en een van die grootste stede in die wêreld. Van ongeveer 650 het sy invloed begin afneem, totdat die stad omstreeks 750 laat vaar is, maar die kulturele invloede het tot die Spaanse verowering van Meksiko voortgehou. Die Asteke, wat die ruïne in die Hoogland van Mexiko reeds as verlate plek gevind het, het dit as mitiese plek beskou en Tēotīhuacān genoem, wat beteken waar 'n mens 'n god word.

Die stad word sedert die tyd van die aankoms van die eerste Spanjaarde bestudeer, maar professionele opgrawings vind egter eers sedert ongeveer 1900 plaas. Die afwesigheid van 'n skriftelike nalatenskappe belemmer die navorsing in geen geringe mate, en baie resultate kan slegs deur middel van die interpretasie van die bevindinge verkry word.

Die Voor-Spaanse stad van Teotihuacán is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Teotihuacán.

Kategorie:Saadjies

Vlag van Meksiko Geskiedenis van Meksiko Wapen van Meksiko
Meso-Amerika Olmeke • Mixteke • Tolteke • Teotihuacáne • Zapoteke • Maya • Tlaxcalteke • Asteke
Kolonisasie Spaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864 Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929 Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenis Chiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
@StratosAthens
21 September 2010
Climb the Pyramid of Sun. Take your time. It is not as difficult as you may think. The view from the top will reward you.
Demian Franco
6 January 2013
Cuando ingresen a la Zona Arqueológica de Teotihuacán desde México D.F., ya sea por auto o por autobus, esto es lo primero que verán.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Acceso a la Piramide del Sol por Puerta 4 10, Sn. Martin, 55800 San Juan Teotihuacan de Arista, Méx., Meksiko

Get directions
Open hours
Tue-Sun 8:00 AM–5:00 PM
References

Zona Arqueológica de Teotihuacán on Foursquare

Teotihuacán on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Hotel Quinto Sol

starting $54

Villas Arqueologicas Teotihuacan

starting $75

Fiesta Inn Ecatepec

starting $78

Holiday Inn Hotel And Suites Aguascalientes

starting $0

Posada & Spa Jade Teotihuacan

starting $17

Casa de Barro

starting $43

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Pyramid of the Sun
Meksiko

Pyramid of the Sun is a tourist attraction located in San Martin,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Pyramid of the Moon
Meksiko

Pyramid of the Moon is a tourist attraction located in San Martin,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Sacred Heart of Jesus Cathedral, Ecatepec
Meksiko

Sacred Heart of Jesus Cathedral, Ecatepec is a tourist attraction

Add to wishlist
I've been here
Visited
Mexico City International Airport
Meksiko

Mexico City International Airport is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Santa Cecilia Acatitlan
Meksiko

Santa Cecilia Acatitlan is a tourist attraction located in Santa

Add to wishlist
I've been here
Visited
Tenayuca
Meksiko

Tenayuca is a tourist attraction located in Colonia Santa Rosa,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Tepito
Meksiko

Tepito is a tourist attraction located in Mexico City, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Autódromo Hermanos Rodríguez
Meksiko

Die Autódromo Hermanos Rodríguez (letterlik '

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Monte Albán
Meksiko

Monte Albán (Spaans vir 'wit berg') is 'n argeologiese terrein in die

Add to wishlist
I've been here
Visited
El Tajín
Meksiko

El Tajín (Spaans-Totonaaks vir 'die blits') is 'n argeologiese

Add to wishlist
I've been here
Visited
Xochicalco
Meksiko

Xochicalco (Nahuatl: [ʃot͡ʃiˈkaɬko], letterlik 'in die huis van die

Add to wishlist
I've been here
Visited
Cuicuilco
Meksiko

Cuicuilco is a tourist attraction located in Tlalpam, Meksiko

Add to wishlist
I've been here
Visited
Yagul
Meksiko

Yagul is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca, tussen

See all similar places