Tikal

Tikal ([tiˈkäl], Tik’al in moderne Maya-ortografie) is een van die grootste argeologiese vindplekke en stedelike gebiede van die Voor-Colombiaanse Maya-beskawing met merkwaardige ziggoerate. Dit is in die argeologiese streek van die Petén-bekken in die noorde van die huidige Guatemala geleë. Tikal lê in die department El Petén, maak deel uit van Guatemala se Nasionale Park Tikal en is in 1979 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys. Die historiese naam van die stad was vermoedelik Mutal, maar die presiese vertaling is onduidelik, moontlik kan dit met "blom" vertaal word.

Tikal was die hoofstad van 'n verower-staat, wat die nabygeleë kleinstate verower het en een van die mees magtigste koninkryke van die antieke Maya geword het. Daarmee het Tikal in 'n intensiewe wedywering met Calakmul begin, wat met die latere verowering van Calakmul geëindig het. Hoewel monumentale argitektuur op die terrein so ver as die 4de eeu v.C. terug dateer, het Tikal sy hoogtepunt tydens die Klassieke periode bereik, wat ca. tussen 200 en 900 n.C. geduur het. Gedurende hierdie tyd, het die stad baie van die Maya-streek polities, ekonomies en in militêre oorheers, terwyl dit kontakte gehad het met gebiede in Meso-Amerika soos die groot metropool van Teotihuacan in die verre vallei van Meksiko. Daar is bewyse dat Tikal in die 4de eeu n.C. deur Teotihuacan verower is. Na die einde van die Laat-Klassieke tydperk is geen nuwe groot monumente in Tikal gebou nie en daar is bewyse dat die paleise van die elite verbrand is. Saam met 'n geleidelike afname van die bevolking het dit uitgeloop tot die plek se oorgawe aan die einde van die 10de eeu.

Tikal is een van die mees ondersoekte Maya-stede, met 'n lang dinastiese leierlys, die ontdekking van die grafte van baie van die leiers op die lys en die ondersoek van hul monumente, tempels en paleise.

Leiers

Die dinastiese linie van Tikal, gestig in die vroeë 1ste eeu n.C., het oor 800 jare gestrek en 33 leiers ingesluit.

Naam (of bynaam) Regeer Dinastiese
opvolging no.
Alternatiewe name
Yax Ehb' Xook c. 90 1 Yax Moch Xok, Yax Chakte'l Xok, Eerste Steierplanke-haai
Gefolieerde Jaguar c. 292  ?
Dier-hooftooisel  ? 10? Kinich Ehb'?
Siyaj Chan K'awiil I c. 307 11
Dame Une' B'alam c. 317 12?
K'inich Muwaan Jol I  ? –359 13 Mahk'ina Voëlskedel, Veerskedel
Chak Tok Ich'aak I 360–378 14 Jaguar-poot, Groot poot, Groot Jaguar-poot
Yax Nuun Ayiin I 379 –404? 15 Krul snoet, Krul neus
Siyaj Chan K'awiil II 411–456 16 Stormagtige hemel, Mannetjie gesplete hemel
Kan Chitam 458–c. 486 17 Kan Boar, K'an Ak
Chak Tok Ich'aak II c. 486–508 18 Jaguar Poot II, Jaguar Poot-skedel
Dame van Tikal Kaloomte' B'alam c. 511–527+ 19 Krul kop
Voël-klou  ? 20? Dier-skedel I
Wak Chan K'awiil 537?–562 21 Dubbele voël
Dier-skedel c. 593–628 22
K'inich Muwaan Jol II c. 628–650 23 or 24
Nuun Ujol Chaak c. 650–679 25 Skild-skedel, Nun Bak Chak
Jasaw Chan K'awiil I 682–734 26 Leier A, Ah Cacao
Yik'in Chan K'awiil 734–c. 766 27 Leier B, Yaxkin Caan Chac, Son-hemel-reën
Leier 28 c. 766–768 28
Yax Nuun Ayiin II 768–c. 794 29
Nuun Ujol K'inich c. 800? 30?
Donker son –810+ 31?
Jewel K'awiil –849+  ?
Jasaw Chan K'awiil II –869+  ?

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Carl Griffin
27 December 2015
The highlight of any tour. Contains the impressive Templo del Gran Jaguar built for King Moon Double Comb in 734AD.
Fluying ✅
14 August 2018
If you stand in the middle of the plaza, between Tempo II & Templo del Jaguar and you start clapping you will hear the Quetzal singing.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Las Lagunas Boutique Hotel

vanaf $384

Flores Hotel Boutique

vanaf $73

Villa Maya

vanaf $90

Hotel Jaguar Inn Tikal

vanaf $66

Hotel y Restaurante Las Gardenias

vanaf $25

Camino Real Tikal?

vanaf $84

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Topoxte

Topoxte (or Topoxté in Spanish orthography) is a pre-Columbian Maya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tikal Temple I

Tikal Temple I is the designation given to one of the major structures

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Uaxactun

Uaxactun (pronounced ]) is an ancient ruin of the Maya civilization,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yaxha

Yaxha (or Yaxhá in Spanish orthography) is a Mesoamerican

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Naranjo

Naranjo is an ancient city of the Maya civilization in the Petén

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tayasal

Tayasal is a pre-Columbian Maya archaeological site that dates to the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Actún Can

Actún Can is a natural cave in the municipality of Flores in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xunantunich

Xunantunich (shoo-NAHN-too-nich) is a Maya archaeological site in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xcaret

Xcaret (Шаблон:IPA-myn) is a Maya civilization archaeological site

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Copán

Copán is 'n argeologiese vindplek van die Voor-Colombiaanse

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tazumal

Tazumal (Шаблон:IPA) is a Pre-Columbian Maya archeological site in Ch

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Punta Sur

Punta Sur marks the southern point of Cozumel and is part of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Joya de Cerén

Joya de Cerén (Spaans vir 'Juweel van Cerén') is 'n antieke a

Sien alle soortgelyke plekke