Tintenpalast

Die Tintenpalast in Windhoek is die setel van die Nasionale Vergadering of parlement van Namibië. Die Nasionale Raad van Namibië het in 2002 'n nuwe administratiewe blok oos van die historiese gebou betrek.

Bougeskiedenis

Die gebou, wat in Windhoek-Sentraal aan die bokant van Robert Mugabe-laan geleë is, is deur die argitek Gottlieb Redecker as administrawiewe setel van die owerheid in Duits-Suidwes-Afrika ontwerp en in 1912–1913 deur die boumaatskappy Sander & Kock uit plaaslike materiaal gebou. Dit is op 1 November 1913 amptelik ingewy.

Die Tintenpalast word as 'n tipiese voorbeeld van Duitse koloniale boukuns beskou. Die gebou het sy spottende Duitse bynaam (letterlik "inkpaleis") verwerf vanweë die amptenare wat daar gesetel was en hul beweerde hoë inkverbruik. Die paleis word deur 'n uitgestrekte tuin - die sogenaamde "Parlementstuin" - omring wat by die plaaslike bevolking as ontspanplek gewild geraak het.

Tuin

Die boubedrywighede vir die tuin, wat volgens planne van George Kerby en Karl Zirkler ontstaan het, het in 1931 begin. In 1934 is olyfbome aangeplant wat intussen verwyder is. Vandag is die tuin 'n groen long te midde van Namibië se besige hoofstad.

Verwysings

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Tintenpalast

Bronliteratuur

  • Conny von Dewitz: Windhoek - Der kleine Stadtführer. Windhoek: Kuiseb Verlag 2009. ISBN 978-3-941602-17-5
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Tintenpalast nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
2.6/10
42 mense was hier
Kaart
0.1km from Love Street, Windhoek, Namibië Kry aanwysings

Tintin Palast op Foursquare

Tintenpalast op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Protea Hotel Windhoek Thuringerhof

vanaf $74

Thuringerhof Hotel

vanaf $68406

Hotel Uhland

vanaf $49

Suite 9 @ The Village

vanaf $113

Windhoek Gardens Guest House

vanaf $67

Hilltop Guest House

vanaf $42

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Christuskerk, Windhoek

Die Evangelies-Lutherse Christuskirche in Windhoek, Namibië is op

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Reiterdenkmal, Windhoek

The Equestrian Monument, more commonly known under its German original

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Mary's Cathedral, Windhoek

St. Mary's Cathedral, known as St. Marien Kathedrale in German, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heinitzburg

Heinitzburg (oorspronklik Heynitzburg, Heinitz se kasteel) is een van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sam Nujoma Stadium

Sam Nujoma Stadium is a football (soccer) stadium in Katutura,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seteais Palace

The Seteais Palace is a neoclassical palace located in Sintra,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcázar of Seville

The Alcázar of Seville (Spanish 'Alcázares Reales de Sevilla' or '

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Generalife

The Palacio de Generalife (Arabic: Jannat al-Arif‎ - Architects G

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Peterhof

Van die fonteine by Peterhof.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Windsor-kasteel

Windsor-kasteel in Berkshire, Engeland, is die grootste bewoonde

Sien alle soortgelyke plekke