Tobolsk-kremlin

Die Tobolsk-kremlin (Russies: Тобольский кремль) in Tobolsk, Rusland, is die enigste kremlin van stene in Siberië.

Lugfoto van die Tobolsk-kremlin, geneem deur die Russiese president, Dmitri Medwedef (www.kremlin.ru). Die Tobolsk-kremlin (Russies: Тобольский кремль) in Tobolsk, Rusland, is die enigste kremlin van stene in Siberië.

Tobolsk is in 1587 gestig en in 1683 tot 1686 is die Sint Sofia-katedraal van die Mariahemelvaart op ’n heuwel gebou. In die vroeë 18de eeu is die steenmure en die torings van die kremlin gebou, asook ander geboue wat nie behoue gebly het nie. Daarna is verskeie kerke en ander geboue opgerig. Om die erosie van die heuwel te voorkom is die Tobol-rivier na die suide herlei.

In 1939 is die Tobolsk-kremlin tot ’n historiese argitektuurmonument verklaar wat deur die staat beskerm word. In 1952 is ’n plan opgestel om die kremlin te restoureer nadat dit begin verval het. Werk het in die vroeë 1970's begin.

Verwysings

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Tobolsk Kremlin
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tobolsk-kremlin (kategorie)
Steeds bestaande kremlins in Rusland
Kategorie:Kremlins de:Tobolsker Kreml en:Tobolsk Kremlin eo:Tobolska kremlo it:Cremlino di Tobol'sk ru:Тобольский кремль uk:Тобольський кремль

<a href='http://af.wikipedia.org/wiki/Tobolsk-kremlin'target='_blank' rel='nofollow' style='font-size: 90%'>Text of this article is based on Wikipedia article «Tobolsk-kremlin»</a>
AstrachanIzborskKazanKolomnaMoskouNizjni Nowgorod • Pskof • Smolensk • Soezdal • Solowjetski-klooster • Staraja Ladoga • TobolskToelaWeliki Nowgorod
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Ilya Girshfeld
11 March 2017
Самое интересное с исторической точки зрения место в Тюменской области! Красиво, чисто, много интересных музеев
Roman Bajenov
2 February 2014
Совершенно потрясающий вид когда включат подсветку. А если спустится под гору - видно одновременно собор, церковь, Кремль и дворец наместника
Nn
11 June 2016
Чисто. Красиво. Интереснейший музей в доме Наместника. Замечательнейший вид на смотровой площадке! С удовольствием бы посетила его ещё раз.
Баба нормальная
Доступно, интересно, возможно даже увидите что-то новенькое! Кассы работают каждый час.
Ильдар Х
22 July 2018
Отличное наполненное энергией и историей место!
Maksim Shteigervald
5 January 2013
Посетите косторезную мастерскую! И бивень мамонта поднимете и по кости порежете и интересных историй послушаете!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.3/10
Alexander Podworko, Viq Kh en 4,619 meer mense was hier
Kaart
Ulitsa Nikol'skiy Vzvoz, 5, Tobolsk, Tyumenskaya oblast', Rusland Kry aanwysings
Tue-Sun 10:00 AM–6:00 PM

Tobolsk Kremlin op Foursquare

Tobolsk-kremlin op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Mercure Tyumen Center

vanaf $67

Doubletree By Hilton Tyumen

vanaf $101

Hotel Georgievskaya

vanaf $39

Vostok Hotel

vanaf $50

Algoritm Hotel

vanaf $22

Hotel Kolos

vanaf $22

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cathédrale Sainte-Sophie de Tobolsk

Sofia-Uspensky Katedraal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Гостиный двор (Тобольск)

Гостиный двор — памятник архитектуры в котором располагался центр евра

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Abalak Monastery

Абалакский Знаменский монастырь — православный мужской монастырь

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Мечеть Нигматуллы Хаджи

Мечеть имени Нигматуллы Хаджи — мусульманская религиозная ор

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ильинский монастырь (Тюмень)

Богородично-Рождественский Ильинский женский монастырь — православный

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Памятник маме (Тюмень)

Памятник маме установлен в Тюмени в Центральном административном

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
People's Houses

People's Houses (Russian: Народный дом) were originally leisure an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Музыкальные часы с колоколами

Музыкальные часы с колоколами is 'n toeristeaantreklikheid, e

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Toela-kremlin

Die Toela-kremlin (Russies: Тульский кремль) is ’n fort in Toela,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nowgorod-kremlin

Die oostelike muur van die Nowgorod-kremlin.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nizjni Nowgorod-kremlin

Die Nizjni Nowgorod-kremlin (Russies: Нижегородский кремль, Nizj

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pskov Krom

The Pskov Krom (or Pskov Kremlin) (Russian: Псковский Кром) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ryazan kremlin

Ryazan Kremlin, the oldest part of the city of Ryazan, is a Historical

Sien alle soortgelyke plekke