Trakai

Trakai, 'n stad met 'n oppervlakte van 11,5 vierkante kilometer en 'n bevolking van 5 266 (2010), is een van die gewildste toeriste-aantreklikhede in Litaue. Die stad is 28 kilometer suidwes van die hoofstad Vilnius geleë en word gekenmerk deur sy ligging op 'n heuwelagtige skiereiland tussen die Tatare-meer (Litaus: Totoriškių ežeras) in die weste en die Bernhardinai-meer in die ooste, waaraan die Galvė-meer in die noorde aansluit. Trakai is sedert 1950 die administratiewe sentrum van die gelyknamige distriksmunisipaliteit.

Die Gotiese waterkasteel van Trakai in die Galvė-meer, wat van rooi bakstene gebou is, is die enigste van sy soort in Oos-Europa. Die kasteel verwys na die beduidende rol wat Trakai as hoofkwartier van die Litause grootvorste en hoofstad van Litaue in die Middeleeue gespeel het. Trakai het sy Middeleeuse straatrooster, wat van die 14de en 15de eeu dateer, bewaar. Die stad self het sy oorsprong in 'n aantal kleiner nedersettings wat in die vroeë 12de eeu langs versterkings ontstaan het, byvoorbeeld Ou Trakai (Senieji Trakai) drie kilometer suidoos van Trakai.

Ou Trakai is net soos die ander historiese nedersettings in die Historiese Nasionale Trakai-park geleë wat met sy oppervlakte van sowat 8 200 hektaar ook altesaam 32 mere behels. 'n Ander belangrike besienswaardighede sluit die Karaïete-museum en historiese Karaïetiese houthuise in. Die Karaïete was 'n oorspronklik Joodse sekte wat slegs die Ou Testament erken en die Talmoed en Rabbynse tradisies verwerp het. In die 14de eeu het Karaïete hulle op die Krim-eiland gevestig. Die Litause grootvors Vytautas het Karaïete en Tatare in die laat 14de eeu as paleiswagte vir sy kasteel in Trakai in diens geneem.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Andreas Richter
30 July 2017
Nice area and impressive castle but lot of people during the weekend. You can have a good lunch opposite to the castle in the lounge enjoying the view on the lake.
Kacka O
5 April 2016
Absolutely worth to take a trip! It takes aprox 30 mins by bus from Vilnius and one way ticket costs only 1.77 euro. Dont forget to taste their famous yummy kybinai from "foodtruck" near to the river
Cenker Köse
14 September 2016
Beautiful castle and it is full of furnitures; the amazing thing is that people, who used to live here, had used all of the items you see inside. It is worth to visit; even for the bridge entrance!
Ilya Sadretdinov
13 August 2015
Beautiful castle, but the museum part inside is not worth visiting. Night lighting is also quite good and romantic. Also, there's a nice restaurant opposite the castle, leftish from the bridge.
Irina
14 August 2014
A must-go place when in Lithuania. Beautifully restored historical monument in a picturesque setting. Enjoy a walk outside the castle walls on a late spring day. It's a memorable place.
Tori Sovak
7 July 2015
Very cool! Costs about 6-8 euros to see the inside though. But there's food, shops, and boating all in this area. Definitely recommend.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
IDW Esperanza Resort

vanaf $197

Crowne Plaza Vilnius

vanaf $93

Green Vilnius hotel

vanaf $44

Karolina Park Hotel

vanaf $44

Urbihop Hotel

vanaf $75

Argo Trakai

vanaf $83

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trakai Peninsula Castle

Trakai Peninsula Castle is one of the castles in Trakai, Lithuania. It

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Senieji Trakai Castle

Senieji Trakai Castle was a castle in Senieji Trakai (literally: Old

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Šilėnai

Šilėnai is an ethnographic village (ethnographic cultural reserve) l

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vilnius TV Tower

The Vilnius TV Tower (Lithuanian: Vilniaus televizijos bokštas) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vingis-park

Vingis-park is die grootste park in die Litause hoofstad Vilnius met

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Martynas Mažvydas National Library of Lithuania

The Martynas Mažvydas National Library of Lithuania (Lithuanian:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lukiškės Prison

Lukiškės Prison (Lithuanian: Lukiškių tardymo izoliatorius kal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lithuanian Academy of Music and Theatre

The Lithuanian Academy of Music and Theatre in Vilnius, Lithuania, is

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Praagse kasteel

Die Praagse kasteel (Tsjeggies: Pražský hrad) is die grootste g

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castel Sant'Angelo

The Mausoleum of Hadrian, usually known as the Castel Sant'Angelo, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Frederiksborg-paleis

Frederiksborg-paleis (geleë in Hillerød, Denemarke) is vandag die N

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lednice–Valtice Cultural Landscape

The Lednice-Valtice Cultural Landscape (also Lednice-Valtice Area or

Sien alle soortgelyke plekke