Treptower Park

Treptower Park is 'n openbare park in Berlyn wat regstreeks aan die Spree-rivier in die stadsdeel Alt-Treptow van die administratiewe distrik Treptow-Köpenick geleë is. Die park beslaan 88,2 hektaar.

Ontstaansgeskiedenis

Die park is tussen 1876 en 1888 volgens planne van die destydse stedelike tuinbou-direkteur Gustav Meyer aangelê. As voorloper van die park word 'n klein bos naby Treptow beskou wat deur Johann Peter Paul Bouché stelselmatig aangeplant is. Die park se boukoste het 1,2 miljoen mark beloop. Die terrein is as "volkspark" ontwerp en was destyds een van die eerste tuine wat vir die algemene publiek toeganklik was. 'n Uitgestrekte speel- en sportterrein, wat in die vorm van 'n hippodroom met 'n lengte van 250 en 'n wydte van 100 meter aangelê is, het as middelpunt van die park gedien.

Tussen 1 Mei en 15 Oktober 1896 is 'n groot handelskou, die Berliner Gewerbeausstellung, in die Treptower Park gehou. Ter ere van Gustav Meyer het die beeldhouer Albert August Manthe 'n borsbeeld geskep wat in 1890 in die westelike gedeelte van die park tussen die strate Puschkinallee en Am Treptower Park geplaas is.

Die sentrale speel- en sportterrein is deur die Militêre Sowjet-administrasie in Duitsland (SMAD) vir die bou van 'n monument ter ere van gesneuwelde Sowjet-soldate gekies. Die monument met 'n oppervlakte van 93 000 m² het tussen 1946 en 1949 ontstaan. Die monument, wat ook as militêre begraafplaas gedien het, herdenk sowat 80 000 lede van die Rooi Leër wat tydens die verowering van Berlyn in die Tweede Wêreldoorlog geval het.

Tussen 1957 en 1958 is 'n somerblomtuin volgens 'n ontwerp van die landskapsargitek Georg Pniower aangelê - die voorloper van die huidige rosetuin met 25 000 roosplante, skulpture en 'n fontein.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Matthias
2 September 2015
This is probably my favourite park in all of Berlin. You can either chill by the water or anywhere on the big green areas. You can even enjoy some culture by checking out the russian memorial. ????
Caroline Adam
5 April 2015
Love this place! Make a walk from the park to the wonderful forest just next to the Spree river and enjoy Berlin's nature!
Jon Bills
4 September 2017
Beautiful park with a long riverside stretch. Great for walking, running or taking a trip on the water.
Rieke
2 November 2014
Wonderful for long walks or just enjoying the sun. There is a place which sells vegan and glutenfree cake ❤️!
Lollies
11 August 2014
My favourite park in Berlin! Clean, along the Spree, very big, with beautiful green grass, very pretty! It's my favourite place to run :)
João Ramos
4 May 2013
Take a walk down the park or bike by the Spree. Great post war, soviet nostalgia. One of the most comfortable spaces for BBQ in Berlin.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Park Inn by Radisson Berlin Alexanderplatz

vanaf $460

H4 Hotel Berlin Alexanderplatz

vanaf $308

Motel One Berlin-Hackescher Markt

vanaf $84

Lux 11 Berlin Mitte

vanaf $660

St. Christopher's Apartments Berlin

vanaf $95

St. Christopher's Hostel Berlin

vanaf $48

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sowjet-monument (Treptower Park)

Die Sowjet-monument in die Treptower Park in Berlyn (Duits:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Molecule Man

Molecule Man (Owen Reece) is a fictional character appearing in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spreepark

The Spreepark was an entertainment park in the north of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Oberbaum Bridge (Oberbaumbrücke)

The Oberbaumbrücke is a double-deck bridge crossing Berlin's River

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
East Side Gallery

The East Side Gallery is an international memorial for freedom. It is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Görlitzer Park

Görlitzer Park (nicknamed Görli) is an 800-by-200 metre park in K

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spree Urban

Spree Urban is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Kunssentrums in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mercedes-Benz Arena (Berlin)

The Mercedes-Benz Arena (German: ]) is a multipurpose indoor arena in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Millennium Park (Chicago)

Millennium Park is 'n nuwe vername burgersentrum in Chicago en een van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Central Park, Manhattan

Central Park is 'n openbare park in die hartjie van Manhattan in New

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Englischer Garten

The Englischer Garten or 'English Garden' is a large public park in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vondelpark

The Vondelpark is a public urban park of 47 hectares (120 acres) in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Washington Square Park

Washington Square Park is one of the best-known of New York City's

Sien alle soortgelyke plekke