Twyfelfontein

Twyfelfontein is 'n waterbron in die berge van Damaraland in Namibië, asook die naam van die dal waarin hierdie bron lê. In Nama heet die gebied Uri-Ais, "springende bron". Nadat blanke boere hulle in 1947 in die streek gevestig het, blyk die bron minder betroubaar te wees as wat aanvanklik gedag is, wat die huidige naam geïnspireer het. In 1964 is die onderneming verlaat, maar die naam leef tot vandag voort.

Sien ook

Rotstekeninge

Die vallei het bekend geword nadat honderde prehistoriese rotstekeninge hier ontdek is. Dit is nie bekend wanneer die ontdekking gemaak is nie. Die volkekundige, Reinhard Maack (1892–1969) en geoloog, Volkmann word onder ander as die eerste navorsers genoem. Dit blyk dat daar meer as 2 500 verskillende prente is. Nadat baie van die prente ontvreem is, is Twyfelfontein in 1952 as nasionale monument aangewys, en in 2007 tot 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied verklaar. Rotstekeninge kan tot op Brandberg (die hoogste berg in die gebied) gevind word.

Die tekeninge is nie net as gevolg van hul ouderdom besonders nie, maar ook omdat dit in klip uitgekap is, terwyl primitiewe kuns gewoonlik met natuurlike pigmente en houtskool geverf is. Die tekeninge beeld jagtonele uit, met jagters wat met pyle en boë bewapen is. Verskeie diersoorte word met abstrakte en geometriese voorstellings uitgebeeld. Dit is opmerklik dat pootafdrukke (spore) in plaas van pote vertoon word.

Die tekeninge kan nie presies gedateer word nie, maar daar word aangeneem dit oor ses verskillende periodes vervaardig is, wat begin in 300 v.C. en kort na 1800 eindig. Die sketse is nie met metaalwerktuie gemaak nie, daar word vermoed dat dit met kwarts uitgekerf is, aangesien kwartssplinters naby die rotse gevind is.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Twyfelfontein nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Huab Lodge & Bush Spa

vanaf $240

Farm Ruppell

vanaf $54

Erongo Wilderness Lodge

vanaf $722

Kashana Namibia Guesthouse

vanaf $66

Sasa Safari Camp

vanaf $54

Etotongwe Lodge

vanaf $42

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skeleton Coast

The Skeleton Coast (German: Skelettküste) is the northern part of the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moskouse Kremlin

Vir ander gebruike van die woord of naam Kremlin sien Kremlin

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Havana

Old Havana (español. La Habana Vieja) contains the core of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Perito Moreno Glacier

The Perito Moreno Glacier is a glacier located in the Los Glaciares

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Batalha Monastery

Mosteiro Santa Maria da Vitória, more commonly known as the Batalha

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Geirangerfjord

Die Geirangerfjord in die Sunnmøre-streek van die provinsie (fylke)

Sien alle soortgelyke plekke