Universiteit van Al-Qarawiyyin

Die Universiteit van Al-Qarawiyyin (Arabies: جامعة القرويين‎; Berbertale: ⵜⵉⵎⵣⴳⵉⴷⴰ ⵏ ⵍⵇⴰⵕⴰⵡⵉⵢⵢⵉⵏ; Frans: Université Al Quaraouiyine) is Afrika en waarskynlik die wêreld se oudste universiteit waar nog onderrig gegee word.

Hierdie universiteit, sy biblioteek en moskee in Fes in Marokko is in 859 gestig deur Fatima al-Fihri. Nog steeds is dit ‘n toonaangewende geestelike en opvoedkundige sentrum vir die aanhangers van die Islam-geloof. Die onderrig vind plaas in Arabies en lê klem op regsvakke, Islamstudies en Arabies as taal. Frans en Engels word ook aangebied. Studente kom van oor die hele wêreld. Toelatingsvereistes is onder andere ‘n deeglike kennis van die Koran en Arabies. Sedert 1963 is dit ‘n staatsuniversiteit met oor die 8 000 studente.

Waarskynlik weens die transliterasie uit Arabies kom daar ‘n wye verskeidenheid skryfwyses vir die universiteit se naam voor.

Bibliografie

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • de Villiers, Cas: Afrika. Johannesburg: Suid-Afrikaanse Uitsaakorporasie, 1973. ISBN 0-86972-028-7
  • uaq.ma
  • www.atlasobscura.com
  • www.fez-guide.com
  • www.muslimheritage.com
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Carl Griffin
4 January 2016
One of the largest mosques in Fes. Built between 859 & 862 for Tunisian refugees.
Nam Nắn Nót
11 July 2019
The University of al-Qarawiyyin, is a university located in Fez, Morocco. It is the oldest existing, It was founded by Fatima al-Fihri in 859
A5ma_
22 August 2022
Although the architecture is awesome and worth a visit, there is a high chance it might be closed for renovations. Last time I went was in August 2022 and they told me it’s been closed for 3 months.
Carl Griffin
4 January 2016
Built for Tunisian refugees in the 9th century.
Heba ????
9 April 2021
Try to be there at the prayer time to have the chance to pray jama’a
Younous
21 August 2017
Incontournable à Fès. Cette mosquée est aussi une des plus anciennes université du monde. Elle fut fondé par une femme réfugiée. À visiter. bien que les non musulmans ne soit pas autorisé à y entrer.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.7/10
4,028 mense was hier
Kaart
0.1km from بوطويل، Fes, Marokko Kry aanwysings
Sat 11:00 AM–7:00 PM
Sun 10:00 AM–7:00 PM
Mon 11:00 AM–7:00 PM
Tue 10:00 AM–6:00 PM
Wed 10:00 AM–6:00 PM
Thu 10:00 AM–7:00 PM

University of al-Qarawiyyin / جامعة القرويين op Foursquare

Universiteit van Al-Qarawiyyin op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Fes Marriott Hotel Jnan Palace

vanaf $115

Hôtel Volubilis

vanaf $174

Royal Mirage Fes

vanaf $75

Hôtel Volubilis

vanaf $102

Hotel Mounia

vanaf $41

Hotel Splendid

vanaf $36

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Universiteit van Al-Qarawiyyin

Die Universiteit van Al-Qarawiyyin (Arabies: جامعة القر

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fes el Bali

Fes el Bali (Arabic: فاس البالي‎, English: The Old Fes) is the o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Marinid Tombs

The Marinid Tombs or Merenid Tombs are a few giant tombs on the hill

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bou Inania Madrasa

The Madrasa Bou Inania (also Bu Inaniya) in Fes, Morocco, is a madrasa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Borj Nord

Borj Nord or Burj al-Shamal (Arabic: برج الشمال‎), Al-Burj

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Volubilis

Volubilis (ber. walili) is a partly excavated Roman city in Morocco

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Medina de Meknes

Medina de Meknes is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Markte en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Moskee van Taza

Die Groot Moskee van Taza (Jamaa El-Kbir) is ’n moskee in Taza, M

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Altos de Chavón

The biggest attraction in La Romana, Dominican Republic, is Altos de

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Begijnhof, Amsterdam

The Begijnhof is one of the oldest inner courts in the city of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Старая ратуша, Бамберг

老市政厅(Alte Rathaus)是班贝格老城最重要的历史建筑之一。

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rolit

Ролі́т (складова абревіатура від назви «Кооператив „Робітник

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Adelaide Town Hall

Adelaide Town Hall is a landmark building on King William Street in

Sien alle soortgelyke plekke