Vestmannaeyjar

Die Vestmannaeyjar (letterlik "Wesman-eilande", 'n verwysing na vroeë Keltiese setlaars van die Britse Eilande) is 'n eilandgroep van vulkaniese oorsprong suid van Ysland. Die eilandreeks bestaan uit 14 eilande, 30 "skere" of rotsagtige eilandjies en 30 rotse.

Nedersettings

Die eiland Heimaey met die gelyknamige dorp met 4 027 inwoners (Oktober 2007) is die enigste bewoonde eiland. Vestmannaeyjar se ekonomie is hoofsaaklik gebaseer op vissery en toerisme.

Die geboorte van die vulkaan Eldfell

Op 23 Januarie 1973, om 01:55 die oggend, is die vulkaan Eldfell gebore naby die Vestmannaeyjar. Die Heimaey se hele bevolking is ontruim na die hoofland deur 50 tot 60 vissersbootjies. 300 bejaardes en gestremdes is na Reykjavík ontruim deur vliegtuig en helikopter. Verskeie internasionale organisasies het hand bygesit om die dorp te red. Die hawe, een van die belangrikste in Ysland, was van groot belang en is amper vernietig deur die aankomende lawa. Die vulkaniese ontploffing het vir vyf maande en tien dae aangehou en sy einde is verklaar op 3 Julie 1973.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Ralph Müller-Eiselt
29 December 2023
The village was partly destroyed by a lava disruption
Erla Fjalars
26 April 2013
Öfga gaman að koma heim ! :)
Óskar Eiríksson
25 October 2011
Mæli með 900 Grill. Eitthvað með Bernaise.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Icelandic Country Suite

vanaf $0

Hotel Vestmannaeyjar

vanaf $174

Hotel Hvolsvollur

vanaf $133

Hellisholar Guesthouse

vanaf $93

Guesthouse Hamar

vanaf $82

Hotel Eyjar

vanaf $162

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eldfell

Eldfell is 'n vulkaan van ongeveer 200m hoog, op die eiland van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Surtsey

Surtsey (Icelandic: 'Surtur's island') is a volcanic island off the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seljalandsfoss

Seljalandsfoss is one of the most famous waterfalls of Iceland. It is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skógafoss

The waterfall Skógafoss (pronounced ]) is situated in the south of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eyjafjallajökull

Eyjafjallajökull (letterlik 'Eilandberggletser', afgelei van Yslands

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Knarraros lighthouse

The Knarraros lighthouse (Icelandic: Knarrarósviti) is located on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dyrhólaey lighthouse

The Dyrhólaey lighthouse (Icelandic: Dyrhólaeyjarviti) is located on t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dyrhólaey

Dyrhólaey (120 m bo seespieël), voorheen bekend as Cape P

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Raikoke

Raikoke (русский. Райкоке, 日本語. 雷公計島), also spelled Raykoke, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kneiphof

Kneiphof (Lithuanian: Knypava; Polish: Knipawa) was a quarter of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Namiseom

Namisum is a tiny half-moon shaped island located in Chuncheon, South

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santorini

Santorini (Greek: Σαντορίνη, pronounced ]), officially Thira (G

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skye

Skye or the Isle of Skye (Scottish Gaelic An t-Eilean Sgitheanach

Sien alle soortgelyke plekke