Victoria-waterval

Die Victoria-waterval (Engels: Victoria Falls) is die grootste waterval in Afrika en is geleë in die Zambezirivier op die grens van Zimbabwe en Zambië. Suid van die waterval is die Zimbabwiese dorp Victoria Falls en noord daarvan lê die Zambiese stad Livingstone. Dit is een van Afrika se grootste toeriste-aantreklikhede.

Die buitewêreld het die eerste keer van die waterval gehoor toe David Livingstone op 17 November 1855 daarop afgekom het. Hy het dit stroom af benader in 'n kano en dit van die punt van die eiland, wat ter ere van hom vernoem is, waargeneem. Die Makololo naam vir die waterval is Mosi-oa-Tunya, wat "die rook wat donder" beteken. Livingstone het die waterval genoem na Victoria van die Verenigde Koninkryk.

Die waterval is 1 717 m breed en die gemiddelde hoogte is 92 m. Wanneer die rivier in April en Mei die sterkste afkom, vloei 'n derde van 'n miljoen kubieke meter per minuut oor die rand van die waterval.

Sien ook

Bron

  • Akers, Mary (red.), Encyclopaedia Rhodesia, The College Press Pvt. Ltd., Salisbury, 1973.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
4 January 2024
Phoebe Michelle
30 March 2014
Amazing! Wear clothes and shoes you don't mind being soaked. If not, you can rent plastic shoes and a rain cape for 10 kwa each.
Atena J
19 March 2017
Everything is good here. Although I have been here in March, hight water, It was fantastic. Even soaking in water was fun for me. There is a bunge jumping point on the border bridge next to the falls.
Jonathan Carr-Harris
12 May 2015
Great views. Best time to visit July - Sept. Prepare to get soaked during the walk between March and June.
Paige Hunter
17 July 2017
The views are stunning! Prepare yourself to get wet if you decide to walk over the bridge to see the rainbow falls.
Khaled El-Naggar
14 November 2013
Best month to visit is July as I asked around. The water is not too low as now or too high so you cannot see coz of the mist
Hännelore Chavier
2 September 2015
This place is amazing... It takes u 2 hours to finish it all. Be prepared in case it rains
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Elephant Hills Resort

vanaf $345

Cresta Sprayview Hotel

vanaf $156

Victoria Falls Budget Hotel

vanaf $60

Victoria Falls Rest Camp and Lodges

vanaf $20

Mopani lodge

vanaf $65

Pamusha Lodge

vanaf $128

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mosi-oa-Tunya National Park

Mosi-oa-Tunya National Park is an UNESCO World Heritage site that is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Livingstone Museum

The Livingstone Museum, formerly David Livingstone Memorial Museum and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chobe National Park

Chobe National Park is Botswana's first national park, and also the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niagara-waterval

Die Niagara-watervale (Engels: Niagara Falls) is een van die grootste

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Goðafoss

The Goðafoss (Icelandic: waterfall of the gods or waterfall of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Garganta del Diablo

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seljalandsfoss

Seljalandsfoss is one of the most famous waterfalls of Iceland. It is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gljúfrabúi (Gljúfrabúi / Gljúfrafoss)

Gljúfrabúi (Gljúfrabúi / Gljúfrafoss) is 'n toer

Sien alle soortgelyke plekke