Monumente in New York Stad

Vryheidsbeeld

Vadim I, Vadikus en 1,362,860 meer mense was hier
9.6/10

Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor Liberty Island in die New Yorkse hawe troon, is in 1884 deur Frankryk aan Amerika geskenk om die eeufees van die Amerikaanse onafhanklikheidsverklaring (1776) te gedenk.

Die beeld is 46 meter hoog en sy neus is 1,4 meter lank (min of meer so lank soos ’n kind van tien jaar oud).

Die Vryheidstandbeeld is ontwerp deur Gustave Eiffel (van Eiffeltoring-faam), in Parys gebou deur die Franse beeldhouer Auguste Bartholdi en in New York weer aanmekaargesit. Die amptelike naam van die beeld is Liberty Enlightening the World.

Dit is ’n hol koperbeeld wat gesteun word deur ’n sentrale toring van ystersuile met ’n geraamte van dwarsbalke. ’n Kronkeltrap loop van die voetstuk na die kroon en nog een na die fakkel.

In "Liberty" se regterhand is die vryheidsfakkel; in haar linkerhand ’n gedenkplaat met die inskripsie "July 4 1776". Gebreekte kettings lê aan haar voete.

Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
HuffPost
6 July 2010
The crown reopened in summer 2009 for the first time since 9/11 and will be open until 2011 when it is closed for renovations.
Lufthansa
21 March 2014
Did you know? In 1885, the dismantled Statue of Liberty arrived in New York Harbor after being shipped across the Atlantic in 350 individual pieces packed in more than 200 cases!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

1 Liberty Island - Ellis Island, Statue of Liberty National Monument, Liberty Island, New York Stad, New York 10004, Verenigde State van Amerika

Kry aanwysings
Oop ure
Mon-Sun 8:30 AM–4:00 PM
Verwysings

Statue of Liberty op Foursquare

Vryheidsbeeld op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Andaz 5th Avenue-a concept by Hyatt

vanaf $606

Bryant Park Hotel

vanaf $445

Archer Hotel New York

vanaf $439

Courtyard New York Manhattan/Fifth Avenue

vanaf $359

Library Hotel

vanaf $503

The Cozy Studio

vanaf $187

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Liberation (Holocaust memorial)

Liberation is a bronze Holocaust memorial created by the sculptor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ellis Island

Ellis Island, at the mouth of the Hudson River in New York Harbor, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castle Williams

Castle Williams is a circular fortification of red sandstone on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fort Jay

Fort Jay is a harbor fortification and the name of the former Army

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Battery Park

Battery Park is a Шаблон:Convert public park located at the south

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Staten Island Ferry Whitehall Terminal

The Whitehall Terminal is a ferry terminal in South Ferry section of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Charging Bull

Charging Bull, which is sometimes referred to as the Wall Street Bull

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trinity Church (New York City)

Trinity Church (also known as Trinity Wall Street) at 79 Broadway,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hiroshima Peace Memorial

Hiroshima Peace Memorial, commonly called the Atomic Bomb Dome or

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kata Tjuta

Kata Tjuta, sometimes written Kata Tjuta (Kata Joota), and also known

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Caernarfon Castle

Caernarfon Castle (Cymraeg. Castell Caernarfon) was constructed at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Madara Rider

The Madara Rider or Madara Horseman (български. Мадарски

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Leshan Giant Buddha

The Leshan Giant Buddha (=乐山大佛, =樂山大佛, Lèshān Dàfó) was built d

Sien alle soortgelyke plekke