Wienerwald

Die Wienerwald is die mees oostelike uitloper van die Noord-Alpe in die Oostenrykse deelstate Neder-Oostenryk en Wene en vorm met sy voetheuwels sodoende die noordoostelike einde van die Alpereeks. Die middelgebergte, wat sowat 45 km lank en tussen 20 en 30 km wyd is, is grotendeels bebos en het met sy netwerk van wandelpaaie en staproetes asook sy wyndorpies tot 'n gewilde ontspanningsgebied vir die bewoners van die nabygeleë Oostenrykse hoofstad ontwikkel wat maklik met openbare vervoermiddels bereik kan word.

Byna die hele gebergte, insluitende sy randgebiede wat tot in die stadsgebied van Wene strek en deel uitmaak van dié miljoenestad se groen gordel, is in 2005 deur Unesco as Biosfeerpark Wienerwald aangewys. Dit maak van Wene die enigste wêreldstad wat gedeeltelik (sewe stadsdistrikte met 9 900 ha) in 'n biosfeerpark geleë is.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Wienerwald nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Wienerwaldhof Rieger

vanaf $91

Schlosspark Mauerbach

vanaf $188

Diamond Resort

vanaf $102

Relais du Silence Berghotel Tulbingerkogel

vanaf $122

Diamond City Hotel Tulln

vanaf $115

Kuschelhotel Zeman

vanaf $114

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Burg Neulengbach

Burg Neulengbach is a castle in Lower Austria, Austria.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sanatorium Purkersdorf

The Sanatorium Purkersdorf was built as a Sanitarium in Purkersdorf.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lainzer Tiergarten

The Lainzer Tiergarten is a 24.50 km² (6,054-acre) wildlife preserve

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mauerbach Charterhouse

Mauerbach Charterhouse (Kartause Mauerbach), in Mauerbach on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heiligenkreuz Abbey

Heiligenkreuz Abbey (Stift Heiligenkreuz, Closter Heiligen Creyz or

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hermesvilla

Hermesvilla is an imperial villa in the Lainzer Tiergarten (between

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wotruba Church

圣三一教堂(德语:-{Kirche Zur Heiligsten Dreifaltigkeit}-)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Burgruine Araburg

Burgruine Araburg is a castle in Lower Austria, Austria.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Forest of Fontainebleau

The forest of Fontainebleau is a mixed deciduous forest lying sixty

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lainzer Tiergarten

The Lainzer Tiergarten is a 24.50 km² (6,054-acre) wildlife preserve

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Manitoulin Island

Manitoulin Island is a Canadian island in Lake Huron, in the province

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Swabiese Alb

Die Swabiese Alb, dikwels ook Swabiese Jura genoem, is 'n gebergte in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Minorka

Minorka (Katalaans: Menorca [məˈnɔrkə]; Spaans: Menorca [me

Sien alle soortgelyke plekke