Koninklike koshuise in Saint-Petersburg

Winterpaleis

8.8/10

Die Winterpaleis (Russies: Зимний дворец) lê in Sint Petersburg aan die Newa-rivier, tussen die Paleisoewer en die Paleisplein. Dit is in die 18de eeu gebou as residensie van die tsaars van Rusland, maar maak tans deel uit van die Hermitage, wat een van die wêreld se grootste kunsversamelings huisves.

]]

Konstruksie

Die Winterpaleis is tussen 1754 en 1762 gebou vir keiserin Elisabeth. Die Russies/Italiaanse argitek Bartolomeo Rastrelli het opdrag gekry om ’n paleis te bou wat mooier is as enige ander Europese koninklike paleis. Dit het agt jaar geneem om te voltooi en 4 000 mense het daaraan gewerk. Rastrelli wou die 460 kamers van die paleis in die barokstyl versier. Elisabeth het egter in 1762 gesterf en haar opvolger, Pieter III, nie lank daarna nie. Die nuwe keiserin, Katharina die Grote, se smaak was heeltemal anders as Elisabeth s’n en sy het nuwe argitekte gesoek om die paleis in die neoklassieke styl te voltooi. Die afrondingswerk is nog in dieselfde jaar gedoen. Die groen-en-wit paleis bestaan uit ’n mengsel van barok en neoklassisme. Dit het 1 786 deure en 1 945 vensters.

Die brand van 1837

In die nag van 17 Desember 1837 het ’n groot brand in die Winterpaleis uitgebreek. Daar het min van die paleis oorgebly. Nikolaas I was vasbeslote om die paleis gou weer te laat herstel. Die werk het net vyftien maande geduur en het plaasgevind onder leiding van die argitekte Vasily Stassov en Alexander Brjoellov; Stassov was verantwoordelik vir die openbare vertrekke en Bryullov vir die private vertrekke.

In 1839 het die keiserlike gesin na die paleis teruggetrek.

Gebruik

Die keiserlike gesin het die paleis as winterresidensie gebruik van 1762 tot 1917, toe die Romanof-dinastie tot ’n einde gekom het. Die paleis is vir talle geleenthede gebruik, soos danspartye, huwelike en kronings. Die Russiese tsaars het ’n groot aantal kunswerke uit hul persoonlike versamelings daarheen gebring. Ná die Februarie-rewolusie van 1917 het die tussentydse regering die paleis as hoofkwartier gebruik. In die Eerste Wêreldoorlog is ’n deel van die paleis as ’n hospitaal ingerig en ná die Oktober-rewolusie van 1917 het die Winterpaleis deel van die Hermitage geword.

Sien ook

Hermitage

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [1]
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
tyulenevaelen@yandex
28 September 2019
Всё что есть в Северной столице, это её наследие - Эрмитаж.
Фонд Сколково
Именно отсюда и сейчас раскрываются наиболее впечатляющие панорамы Невы перед Стрелкой Васильевского острова, дали берегов Большой Невы и уходящее к морю пространство Малой Невы.
Сергей О
10 October 2012
По средам Эрмитаж работает до 21.00. Добро пожаловать!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

Palace Square, 2, Sankt-Peterburg, Rusland, 191186

Kry aanwysings
Oop ure
Tue-Sat 10:30 AM–5:00 PM
Sun 10:30 AM–4:00 PM
Verwysings

Winter Palace (Зимний дворец) op Foursquare

Winterpaleis op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
The Bridge Hotel

vanaf $129

Katyusha

vanaf $50

Apartments Gorokhovaya 4

vanaf $37

Ticket To Train

vanaf $6

Nevsky 3 Guest House

vanaf $57

Sonata at Nevsky 5

vanaf $91

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hermitage

Die Hermitage in Sint Petersburg is een van die grootste en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grand Church of the Winter Palace

The Grand Church of the Winter Palace (русский. Cобор Спаса Неру

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palace Embankment

The Palace Embankment or Palace Quay (Russian: Дворцовая набережн

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palace Square

Palace Square (русский. Дворцовая площадь, Dvortsovaya Ploshchad)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alexander Column

The Alexander Column (русский. Алекса́ндровская коло́нна, Aleksandrovs

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hermitage Bridge

The Hermitage Bridge (Russian: Эрмита́жный мост) is a bridge across

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
General Staff Building (Saint Petersburg)

The General Staff Building (Russian: Здание Главного штаба, Zdanie

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pevchesky Bridge

The Pevchesky Bridge (Russian: Пе́вческий мост; literally Sin

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nymphenburg Palace

The Nymphenburg Palace (German: Schloss Nymphenburg), i.e. 'Nymph's

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Palace of Milan

The Royal Palace of Milan (Italian: Palazzo Reale di Milano) was the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Charlottenburg-kasteel

Die Charlottenburg-kasteel (Duits: Schloss Charlottenburg) is die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Verbode Stad

Die Verbode Stad is ’n paleiskompleks in Sentraal-Beijing, China. D

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bronbeek

Bronbeek is a former Royal palace in Arnhem, Netherlands. It is now a

Sien alle soortgelyke plekke