Xeropotamou-klooster

Die Xeropotamou-klooster.

Die Xeropotamou-klooster (Grieks: Μονή Ξηροποτάμου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die middelste deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is agtste in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die Veertig Martelaars van Sebaste. Daar is sowat 25 werkende monnike.

Die klooster is in die 10de eeu gestig. Dit besit verskeie relieke, onder andere die grootste oorgeblewe deel van die Heilige Kruis. Daarom vier die klooster ook ’n spesiale fees op 14 September met die Fees van die Kruisverheffing. Die biblioteek bevat 409 manuskripte en sowat 600 gedrukte boeke.

Eksterne skakels

Sien ook

20px   Kloosters van Berg Athos  (volgens senioriteit)
Koördinate: 40°13′40.54″N 24°13′11.33″O / 40.2279278°N 24.2198139°O / 40.2279278; 24.2198139Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Berg Athos
Groot LawraVatopediIvironHilandarDionysiouKoutloumousiouPantokratorosXeropotamouZografDochiariouKarakallouFilotheouSimonopetraAgiou PavlouStavronikitaXenophontosOsiou GregoriouEsphigmenouAgiou PanteleimonosKonstamonitou


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Xeropotamou-klooster nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
3.5/10
187 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Xenia Ouranoupolis Hotel

vanaf $89

Theoxenia Hotel

vanaf $115

Sunset Hotel

vanaf $63

Panorama Spa Hotel

vanaf $52

Ayia Marina Suites

vanaf $127

Dioni Apartments

vanaf $75

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dafni

Dafni (Grieks: Δάφνη) is ’n klein nedersetting op Berg Athos in Grieke

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Agiou Panteleimonos-klooster

Die Agiou Panteleimonos-klooster

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xenophontos-klooster

Die Xenophontos-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Koutloumousiou-klooster

Die kerk van die Koutloumousiou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karyes

Karyes (Grieks: Καρυές) is ’n nedersetting op Berg Athos in Griekel

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Simonopetra-klooster

Die suidelike aansig van Simonopetra.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dochiariou-klooster

Die Dochiariou-klooster

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Iviron-klooster

Stavronikita-klooster.]]

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mor Hananyo Monastery

Dayro d-Mor Hananyo (Turkish: Daryülzafaran Manastırı, Syriac: ܕܝ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcobaça Monastery

The Alcobaça Monastery (português. Mosteiro de Santa Maria de A

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Intercession Monastery (Moscow)

Intercession (Pokrovsky) Monastery (Покровский монастырь

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paro Taktsang

Paro Taktsang (spa phro stag tshang) / (spa gro stag tshang) is one of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Savvino-Storozhevsky Monastery

The Savvino-Storozhevsky Monastery

Sien alle soortgelyke plekke