Yivli Minare-moskee

Die Yivli Minare-moskee (letterlik: die "Geriffelde Minaret"-moskee), ook bekend as die Alaaddin- of Groot Moskee (Turks: Ulu Cami) in Antalya is ’n historiese moskee wat deur die Anatoliese Seldjoekse sultan Alaaddin Kaikobad I laat bou is. Dit is deel van ’n külliye (kompleks van verskeie strukture). Die moskee is in die ou middestad langs die Kalekapısı Meydanı. Die geriffelde minaret, die Yivli Minare, is versier met donkerblou teëls en is ’n landmerk en simbool van die stad.

Geskiedenis

Die moskee is in 1230 tydens die bewind van sultan Alaaddin Kaikobad I die eerste keer gebou en in die 14de eeu verwoes. Dit is in 1373 heeltemal herbou en met sy ses koepels is dit een van die oudste voorbeelde in Anatolië van ’n gebou met meer as een koepel. Die minaret is 38 m hoog en is gebou op ’n vierkantige klipbasis. Dit het agt riffels en daar is 90 treetjies tot bo.

Vandag huisves dit die Antalya-etnografiemuseum en bevat klere, kombuisgereedskap, borduurwerk, matte, tapisserieë, ornamente en nomadiese tente. Dit is sedert 1974 vir die publiek oop.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Özden Inal
6 September 2018
Deniz kenarında mükemmel bir konumda çok güzel bir minare
Ahmet Demirtaş
4 September 2015
Tarihi Selçuklu camisi ve adını aldığı Yivli minaresi tasarım harikası, mutlaka ziyaret edin
Mehmet Emin DOKANAK
25 October 2015
Tarih ilim ve medeniyet
Ebubekir Şimşek
4 October 2019
En dikkat çeken unsuru kesme taştan yapılan kaidesine oturmuş, tuğla ve sırlı çiniler ile yapılmış yivli minaresidir. Bir dönem cami yerine müze olarak da kullanılmıştır. Antalya’nın simgesidir.
Ebubekir Şimşek
4 October 2019
Cami, Antalya Kaleiçi’nde büyücek bir külliyenin en önemli yapısıdır. Asıl ismi Alaaddin Ulu Camii’dir. Antalya’nın ilk dönem İslam eserlerindendir ve sanat tarihindeki yeri mühimdir.
Ebubekir Şimşek
4 October 2019
Çok kubbeli, ayaklı cami plan tipinde Anadolu’nun en eskilerinden olduğu kabul edilir. Döneminde sıkça karşılaştığımız gibi burada da devşirme malzemeler de kullanılmıştır.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.4/10
8,936 mense was hier
Kaart
Selçuk Mh., Faraçlar Sk., 07100 Muratpaşa/Antalya, Turkye Kry aanwysings
Thu Noon–9:00 PM
Fri-Sat 11:00 AM–11:00 PM
Sun Noon–9:00 PM
Mon-Tue 1:00 PM–9:00 PM

Yivliminare Camii op Foursquare

Yivli Minare-moskee op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Su & Aqualand

vanaf $105

Latanya Palm Hotel Antalya

vanaf $93

Ba?aran Business Hotel

vanaf $65

Kefeli Hotel

vanaf $16

Atalla Hotel

vanaf $35

Triana Hotel

vanaf $42

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Мечеть Искеле

Мечеть Іскеле — невелика мечеть в м. Анталія (Туреччина), розташов

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hadrian's Gate

The Hadrian's Gate (or Hadrianus Gate or The Three Gates (meaning

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hıdırlık Tower

Hıdırlık Tower (Turkish: Hıdırlık Kulesi) is a landmark tower of tawny

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Murat Paşa Mosque

The Murat Paşa Mosque (Turkish: Murat Paşa Camii) is an Ottoman m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Museum

The Antalya Museum or Antalya Archeological Museum (Türkçe. Antalya M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Aquarium

Antalya Aquarium, Antalya Büyükşehir Belediyesi tarafından Yap

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arapsu Bridge

The Arapsu Bridge is a Roman bridge in Antalya, Turkey. The

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Düden Waterfalls

Düden Waterfalls are a group of waterfalls in the province of

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ruwanwelisaya

The Ruwanwelisaya is a stupa in Sri Lanka, considered a marvel for its

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of All Religions

The Temple of All Religions (Russian: Храм всех религий

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mission San Diego de Alcalá

Mission Basilica San Diego de Alcalá was the first Franciscan mission

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Murat Paşa Mosque

The Murat Paşa Mosque (Turkish: Murat Paşa Camii) is an Ottoman m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hsing Tian Kong

Hsing Tian Kong (Шаблон:Zh; also Xingtian Temple or Xingtian Gong)

Sien alle soortgelyke plekke