Weekend trip to Paris

Vadim I

9 February 2019 — 10 February 2019

Vadim I

6 regions
45 countries
818 cities
872 places
163 subscribers

9 February 2019

I've visited Cathedral of Notre Dame de Paris (Cathédrale Notre-Dame de Paris) — with Ekaterina, Vadikus
Die Notre Dame is 'n katedraal in vroeggotiese styl. Die Notre Dame is gebou op die eiland in die middel van die rivier die Seine ("Ile de la Cité") in die sentrum van Parys. Die katedraal is gebou in opdrag van die biskop Maurice de Sully in die tyd van Lodewyk VII. Die eerste steen is in 1163 geplaas deur pous Alexander III. Die katedraal is in 1345 voltooi. Read further
Oh, Paris, Oh, my feet!
Obélisque de Louxor
Luxor Obelisk is a tourist attraction located in Parys, Frankryk Read further
Orsay Museum (Musée d'Orsay)

with Ekaterina, Vadikus

Die Orsay-museum (Frans: Musée du Orsay) is 'n groot museum in die hart van Parys, Frankryk. Hierdie museum besit skilderye van Gustave Courbet, die Franse impressionis, Vincent van Gogh, Paul Gauguin en Paul Cézanne. Read further
Tuileries Garden (Jardin des Tuileries)
Die Tuileries-paleis (Frans: Palais des Tuileries) was ’n koninklike paleis in Parys wat op die regteroewer van die Seinerivier geleë was. Dit was die Paryse woning van die meeste Franse monarge, van Hendrik IV tot Napoleon III, totdat dit in 1871 in onluste verwoes is. Read further
Arc de Triomphe du Carrousel
Arc de Triomphe du Carrousel is a tourist attraction located in Parys, Frankryk Read further
Place de l'Opéra
Place de l'Opéra is a tourist attraction located in Parys, Frankryk Read further
Alma Bridge (Pont de l'Alma)
Pont de l'Alma is a tourist attraction located in Parys, Frankryk Read further
Eiffel Tower (Tour Eiffel)
Die Eiffeltoring is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys. Die toring wat van staal gemaak is word deur die Franse ingenieur Alexandre Gustave Eiffel (1832-1923) beplan en vir die Wêreldtentoonstelling en die eeufees van die Franse Rewolusie in 1889 gebou. Read further
1

10 February 2019

Musée de l'Orangerie

with Ekaterina, Vadikus

Musée de l'Orangerie is a tourist attraction located in Parys, Frankryk Read further
1

Recommended destinations

See all See all
Rusland
2532 attractions
Verenigde State van Amerika
2510 attractions
Verenigde Koninkryk
2187 attractions
Italië
1110 attractions
Duitsland
976 attractions
Frankryk
944 attractions
Oekraïne
552 attractions
Spanje
536 attractions