THE DISCOVERY GAME

Swipe through the world. Tell us what you love.

THE DISCOVERY GAME

Swipe through the world. Tell us what you love.

Neuschwanstein-kasteel (Duits: Schloss Neuschwanstein) is 'n 19de-eeuse historiese paleis gebou bo-op 'n ruwe heuwel aan die voorheuwels van die Alpe in die suide van Duitsland, naby die grens met Oostenryk. Dit is geleë in die Swabia-streek van Beiere, in die munisipaliteit Schwangau, bo die ingelyfde dorpie Hohenschwangau, wat ook die ligging van die Hohenschwangau-kasteel is. Die naaste groter dorp is Füssen. Die kasteel staan bo die smal kloof van die Pöllat-stroompie, oos van die Alpsee- en Schwansee-mere, naby die monding van die Lech in die Forggensee.

<tr class="mergedrow"> <td colspan="2" align="center">
Ligging van Kappadosië op 'n kaart (Turkye)
Kappadosië
Kappadosië
Posisie van Kappadosië in Turkye

</td> </tr>

Nasionale Park van Göreme en die rotse van Kappadosië*
Unesco-wêrelderfenisgebied
290px
Berg Aktepe naby Göreme en die rotse van Kappadosië.