Die Karibadam is 'n dam in die Zambezirivier op die grens van Zambië en Zimbabwe. Die dam is gedurende 1959 voltooi nadat daar met die projek in 1955 begin is. Tydens voltooiing was die dam die grootste mensgemaakte meer ter wêreld. Read further
Report photo
License: No known copyright restrictions