Karibadam

Die Karibadam is 'n dam in die Zambezirivier op die grens van Zambië en Zimbabwe. Die dam is gedurende 1959 voltooi nadat daar met die projek in 1955 begin is. Tydens voltooiing was die dam die grootste mensgemaakte meer ter wêreld.

...

Die Meer

Die meer se oppervlakte beslaan 5 200 km2 en is 280 km lank tot by Devil's Gorge en het 'n maksimum breedte van 48 km. Die meer het 'n opgaarvermoë van 180,6 km3.

Die wal

Die wal se kruin is 579 m lank, 128 m hoog en die basis is 245  m dik. Daar is ses sluise in die wal en twee hidroëlektriese skemas wat gesamentlik 1 600MW lewer.

Algemeen

Daar is 50 000 van die plaaslike bevolking hervestig tydens die projek omrede hulle wonings onder water was en 7 000 diere is hervestig tydens Operasie Noag. Tiervis is 'n gewilde sportvis en is 'n belangrike kommersiële vis in die Karibadam.

Watervaring

Die watervaring (Salvinia molesta) is 'n indringerplant wat 'n plaag was op die meer en het gedurende sy hoogtepunt in 1962 22% van die opervlakte van die meer bedek. Dit was veral 'n groot bedreiging vir die visbedyf. Die plaag is gedurende 1980 finaal uitgewis deur 'n kombinasie van natuurlike winde en golf beweging en die bekendstelling van 'n onkruid vretende sprinkaan. Die water hiasint (Eichornia crassipes) het egter sedertdien ook 'n plaag geraak.

Dompelpoel probleem

Gedurende Maart 2010 is krake in die damwal opgemerk toe meer sluise as gewoonlik oopgemaak moes word. Na verdere ondersoek is daar vasgestel dat die dompelpoel onder die damwal tot 90 meter diep weggekalwe is en dat voortgesette erosie die poelwand terugsny na die damwal. Hierdie proses erodeer dus die fondament van die damwal. Die dompelpoel is die diep poel onder die damwal waarin die water beland as die sluise oopgemaak word. Om die proses te stop moet die dompelpoel opgevul en die fondasie herstel en versterk word. Die herstelwerk sal tot ses jaar duur en sal ongeveer R 2,7 miljard kos. Indien niks gedoen word nie kan die damwal binne drie jaar meegee. Daar word verwag dat die restourasie werk gedurende September 2014 sal begin.

Bron

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
  • Mensgemaakte wonders van Afrika. Dawid van Lill. ISBN 978-0-7993-4524-7
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Agatha Esterhuizen
9 January 2016
Worthwhile seeing.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotels near Karibadam

Sien alle hotelle Sien alles
Furnished Self Catering Apartments

vanaf $0

Caribbea Bay resort

vanaf $0

Eagle's Rest

vanaf $70

Lake Safari Lodge

vanaf $85

Lilayi Lodge

vanaf $315

Twangale Park Lusaka

vanaf $94

Things to do near Karibadam

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chirundu Bridge

The Chirundu Bridge now consists of two road bridges side by side

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Kariba

Lake Kariba is a large, man-made lake and reservoir located on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mana Pools

Mana Pools is 'n deel van die benedestroom van die Zambezirivier in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Independence Stadium (Zambia)

Independence Stadium is a multi-purpose stadium in Lusaka, Zambia. It

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chinhoyi Caves, Zimbabwe

The Chinhoyi Caves are a group of caves near the town of Chinhoyi in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mazvikadei Dam

Mazvikadei Dam is a dam in Zimbabwe which provides water for farm

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aswandam

Die Aswandam is 'n dam in die Nylrivier in Aswan, in die suide van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hoover Dam

Hoover Dam, once known as Boulder Dam, is a concrete arch-gravity dam

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Orlík Dam

The Orlík Dam (Czech: Vodní nádrž Orlík) is the largest hydr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tokuyama Dam

The Tokuyama Dam is a future hydroelectric plant in Japan.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rybinsk Reservoir

Rybinsk Reservoir (русский. Ры́бинское водохрани́лище,

Sien alle soortgelyke plekke