Die Akosombodam is dam in die Voltarivier in die suid-ooste van Ghana. Agter die wal is die Voltameer; die wêreld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte: 8,502 km2. Hidroëlektrisiteit word by die dam opgewek en die vermoë tans is 1,020 MW.