Aspendos

Aspendos of Aspendus (Antieke Grieks: Άσπενδος) was ’n antieke Grieks-Romeinse stad in Pamfilië, Klein-Asië. Dit is sowat 40 km oos van die huidige stad Antalya in Turkye geleë.

...

Geskiedenis

Aspendos, aan die Eurymedon-rivier sowat 16 km vanaf die Middellandse See, het ’n gemeenskaplike grens met die vyandelike Side gehad. Dit was ’n belangrike stad in Pamfilië en omdat die Eurymedon toe bevaarbaar was tot so ver as Aspendos, het dit ryk geword uit die sout-, olie- en houthandel.

Dit is later deur Alexander die Grote beset. In 190 v.C. het die stad hom aan die Romeine oorgegee. Vanaf die einde van die Romeinse tydperk het die stad se belangrikheid begin afneem, en dit het voortgeduur tydens die Bisantynse tydperk.

Romeinse ruïnes

Aspendos het die bes bewaarde teater van die antieke tyd. Met ’n middellyn van 96 meter het dit plek gehad vir 7 000 mense.

Dit is in 155, tydens die bewind van Marcus Aurelius, gebou deur die plaaslike Griekse argitek Zenon. Dit is van tyd tot tyd herstel deur die Seldjoekse Turke, wat dit as ’n karavanserai gebruik het, en in die 13de eeu is die verhooggedeelte deur die Seldjoeke van Rûm omskep in ’n paleis.

Volgens die Griekse tradisie is ’n klein deel van die teater gebou sodat dit teen die heuwel leun waarop die Akropolis gestaan het, terwyl die res op gewelfde boë gebou is. Die hoë verhoog het daartoe gelei dat die toeskouers tydens vertonings van die res van die wêreld afgesny is. Die agterkant van die verhoog het feitlik ongeskonde bewaar gebly.

Konserte is tot onlangs nog in die teater gehou, maar weens skade wat met moderne toerusting aangerig is, het die Turkse regering dit verbied. ’n Moderne teater, bekend as die Aspendos-arena, is daar naby gebou om die tradisie van opelug-vermaak in Aspendos voort te sit.

Daar naby is 15 km van ’n Romeinse akwaduk oor. Die Romeinse Eurymedon-brug, wat in die 13de eeu herbou is, is ook in die omgewing.

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Gökhan KAYA
4 May 2012
Aspendos is located at 2nd km of the way turns to the north from 44th km of Antalya-Alanya highway and it is known for the best preserved Roman Age theater of Mediterranean World.
Turkey Travel Centre
This is a place that you can visit again and again. Remember to take water, wear suncream and if possibly avoid visiting during the daytime heat
S A
28 August 2017
This theatre is a wonderful tourist destination for history buffs.
Ibrahim Alqatanani
26 September 2018
Great temple and renewed somehow although we have a quite bigger one in Jordan from the Roman Empire.
Mcrae
10 November 2015
Amazing really smells of history ! Must see there and close ur eyes and feel the ambiance
Tugra Gönden
23 September 2015
Beautiful historic theater, great for operas during the opera festival
Laai meer kommentaar
foursquare.com
9.2/10
Vadim I, Tatiana Istratova en 47,417 meer mense was hier

Hotels near Aspendos

Sien alle hotelle Sien alles
The Land of Legends Kingdom

vanaf $333

The Land of Legends Theme Park

vanaf $0

Belek Beach Resort Hotel

vanaf $171

Xanadu Resort Hotel

vanaf $293

Robinson Club Nobilis

vanaf $913

Crystal Paraiso Verde Resort & Spa

vanaf $234

Things to do near Aspendos

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eurymedon Bridge (Aspendos)

The Eurymedon Bridge was a late Roman bridge over the river Eurymedon

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hip-notics Cable Ski Park

Hip-notics Cable Ski Park is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Land of Legends

The Land of Legends (Turkish: Kara Masalları Ülkesi) is an expansive a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sillyon

Sillyon (Greek: Σίλλυον, also Σύλλειον Sylleion , in Byzantine time

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of Apollo (Apollon Tapınağı)

Temple of Apollo (Apollon Tapınağı) is 'n toeristeaantreklikheid, ee

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seleucia (Pamphylia)

Seleucia (Greek: Σελεύκεια) – also transliterated as Seleukeia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eurymedon Bridge (Selge)

The Eurymedon Bridge (Turkish: Oluk Köprü) is a Roman bridge over t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Köprülü Canyon

Köprülü Canyon (Turkish: Köprülü Kanyon) is a canyon and a Natio

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
First Ancient Theatre, Larissa

The First Ancient Theater of Larissa is an ancient theater and the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Forum Romanum

Die Forum Romanum is 'n reghoekige forum of plaza omring deur die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dunnottar Castle

Dunnottar Castle is a ruined medieval fortress located upon a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grotte van Catullus

Grotte van Catullus (Grotte di Catullo) is die naam vir die ruïnes

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Effigy Mounds National Monument

Effigy Mounds National Monument preserves three prehistoric sites in

Sien alle soortgelyke plekke