Laguna Beach

Laguna Beach is 'n klein strandoord en kunstenaarskolonie in die suide van die administratiewe distrik Orange County, Kalifornië, Verenigde State, halfpad tussen Los Angeles en San Diego geleë, en sowat 31 kilometer suidwes van Santa Ana, die distrik se setel.

...

Die stad het sy oorsprong in 'n Mormoonse nedersetting wat in die 1870's aan die Stille Oseaankus gestig is. Die natuurskoon van die omgewing met lang sandstrande wat oor 'n afstand van sewe myl strek, canyons en 'n heuwelreeks, wat langs die kus loop, het van Laguna Beach al in die vroeë 20ste eeu 'n gewilde toeristebestemming en 'n trekpleister vir Kaliforniese landskapskilders gemaak. Die eerste kunstenaar, wat aangetrokke gevoel het tot die Suid-Kaliforniese strandlandskap, was die waterverfskilder Norman St. Clair (1865−1912), 'n boorling van Banbury in die Engelse graafskap Oxfordshire wat hom in die Verenigde State gevestig het en hier as argitek werksaam was. Daarnaas het die nedersetting bekendheid verwerf danksy die musiekkanaal MTV se werklikheids-program Laguna Beach: The Real Orange County wat vanaf 2004 gebeeldsend is.

Vandag lok Laguna Beach, een van die welvarendste nedersettings in die deelstaat, jaarliks drie miljoen besoekers. Sy klein winkelbuurt, wandellane en openbare vervoerstelsel met trems maak van die stad 'n unieke paradys vir voetgangers in Suid-Kalifornië. Danksy die Pageant of the Masters-kunsfees, wat jaarliks in die somer plaasvind, en die Laguna-kunsmuseum, wat hom op Kaliforniese kuns toespits, is Laguna Beach steeds 'n stad van kuns.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Richard Revilla
29 May 2016
Great place to spend the day or a few hours. Children's playground on one end of boardwalk. Parking can be a bit hard to find.
Neha Dubey
22 May 2016
Its a beautiful beach. You might difficulty finding parking close to the beach. There are paid parking spots close by... Costs just $3 for the whole day on weekends. Just follow the signs to parking.
Larry Nebel
24 March 2017
Amazing Beach adn wonderful restaurants - be sure to eat at Driftwood Kitchen and/or The Deck on the Beach at the Pacific Edge Hotel downtown
PureWow
20 December 2016
How about miles of alternating rocky and sandy coves, backed by gorgeous manicured landscaping ringed by an unobtrusive boardwalk. Oh, and surf breaks for grommets. Pllus, plenty of wide sand.
Gokce
27 April 2018
Beautiful beach and beautiful view from top of the hill. Must see in LA
Katy Karas
11 January 2016
Both the beach and town are worth a visit! Beach is great for walking then lots of choices for a bite to eat!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotels near Laguna Beach

Sien alle hotelle Sien alles
Inn at Laguna Beach

vanaf $215

Hotel Laguna

vanaf $123

Pacific Edge Hotel

vanaf $139

14 West Laguna Beach

vanaf $179

Holiday Inn Laguna Beach

vanaf $201

Laguna Shores Hotel

vanaf $145

Things to do near Laguna Beach

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mission San Juan Capistrano

Mission San Juan Capistrano was founded on All Saints Day November 1,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
El Adobe de Capistrano

El Adobe de Capistrano, or simply known as El Adobe, is a restaurant

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Wedge (surfing)

The Wedge is a spot located at the extreme east end of the Balboa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Balboa Fun Zone

The Balboa Fun Zone is a family destination located on the Balboa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crystal Cathedral

The Crystal Cathedral is a Protestant Christian megachurch in the city

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Disney's California Adventure Park

Disney's California Adventure Park is a theme park in Anaheim,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Disneyland Park (Anaheim)

Disneyland is an American theme park in Anaheim, California, owned and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Knott's Berry Farm

Knott's Berry Farm is the brand name of two separate entities: a theme

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Whitstable

Whitstable () is a seaside town on the north coast of Kent in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Golden Sands

Golden Sands (Bulgarian: Златни пясъци, Zlatni pyasatsi; čeština. Zl

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Woolacombe

Woolacombe is a seaside resort on the coast of North Devon, England,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Universal Orlando

The Universal Orlando Resort, commonly known as Universal Orlando, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kaprun

Kaprun is a small alpine village in the district of Zell am See in the

Sien alle soortgelyke plekke