Parthenon

Die Parthenon (Antieke Grieks: Παρθενών) is 'n tempel geleë op die Atheense akropolis in Griekeland, wat aan die Griekse godin Athena gewy is, wat deur die inwoners van antieke Athene as hul behoedster gehuldig is. Kontruksie van die Parthenon het 'n aanvang geneem in 447 v.C., en dit is voltooi in 438 v.C., alhoewel die versiering daarvan voortgeduur het tot 431 v.C.. Dit is die belangrikste oorblywende gebou van klassieke Griekeland, en word algemeen beskou as die apeks van die ontwikkeling van die Doriese orde. Die dekoratiewe beeldhouwerk word onder die hoogtepunte van Griekse kuns getel. Die Parthenon word geag as 'n blywende simbool van antieke Griekeland en van die Atheense demokrasie, en as een van die wêreld se vernaamste kulturele monumente. Die Griekse ministerie vir kultuur is tans besig om 'n program deur te voer van selektiewe restourasie en rekonstruksie om die stabiliteit van die deels bouvallige struktuur te verseker.

...

Die Parthenon self het 'n ouer tempel vir Athena vervang, wat onder historici as die Pre-Parthenon of Ouer Parthenon bekend is, wat in die Persiese inval van 480 v.C. vernietig is. Soos meeste Griekse tempels is die Parthenon ook aangewend as 'n tesourie. Vir 'n tyd het dit dan ingestaan as die skatkis van die Deliese bond, wat later as die Atheense ryk bekend geword het. In die 6de eeu n.C., is die Parthenon omskep in 'n Christenkerk wat gehuldig is aan die maagd Maria. Ná die Ottomaans-Turkse besetting, is dit weer omskep in 'n moskee in die vroeë 1460's, en is daar ook 'n minaret aangebring. Op 26 September 1687 is 'n Ottomaans-Turkse wapendepot binne die gebou getref deur bombardement van 'n Venisiese aanvalsmag. Die gevolglike ontploffing het die Parthenon en die beeldhouwerk daarvan beskadig. In 1806 het Thomas Bruce, 7de hertog van Elgin, sekere van die oorblywende beeldhouwerk verwyder, met toestemming van die Ottomaanse Turke. Hierdie beeldhouwerke, tans bekend as die Elgin marmerbeelde of die Parthenon marmerbeelde, is in 1816 verkoop aan die Britse Museum in London, waar dit tans uitgestal word. Die Griekse regering is van vaste voorneme dat die beeldhouwerke aan Griekeland terugbesorg moet word, maar dusvêr sonder samewerking aan Britse kant.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Lloyd G
5 August 2015
Despite the scaffolding and enormous crane, this is a site you can't miss in Athens. Enjoy the climb up the hill and admire the beauty.
Joanna
14 May 2017
Gorgeous! Get there early as the tours start arriving around 9am (it opens at 8am). The side entrance (near the museum) is much less busy than the main entrance.
Gaea Products SA
6 June 2012
The Parthenon is a temple on the Athenian Acropolis, Greece, dedicated to the Greek goddess Athena.Its construction began in 447 BCIt is the most important surviving building of Classical Greece.
Mark B
17 June 2023
What can you say but Wow! Beautiful architecture and history. Get there early to beat the heat and the crowds. Buy tickets ahead of time to skip the lines. Great vistas from everywhere.
Madison
29 August 2015
Worth going at sunset - it feels a lot cooler up there at that time of day in the summer and it's truly wonderful to watch the sun sink down over Athens from this view point.
Murat
18 April 2016
Beautiful ancient Greek architecture. Some construction and renovation is still going on. So difficult to take proper photo without anything at the background. Number 1 must-see tourist attraction.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotels near Parthenon

Sien alle hotelle Sien alles
Grecotel Pallas Athena

vanaf $180

Athens Tiare Hotel

vanaf $171

Alassia Hotel

vanaf $58

Claridge Hotel

vanaf $44

Elikon

vanaf $35

Ares Athens Hotel

vanaf $62

Things to do near Parthenon

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Akropolis van Athene

Die Akropolis van Athene is die besbekende akropolis (Gr. akros,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Akropolis

Vir die mees bekende voorbeeld, kyk Akropolis van Athene.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anafiotika

Anafiotika (Greek: Αναφιώτικα pronounced ) is a scenic tiny neighborh

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Temple of Athena Nike

Nike means 'victory' in Greek, and Athena was worshiped in this form,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Theatre of Dionysus

The Theatre of Dionysus was a major open-air theatre in Athens, built

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Odeon of Herodes Atticus

The Odeon of Herodes Atticus is a stone theatre structure located on

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Choragic Monument of Lysicrates

The Choragic Monument of Lysicrates near the Acropolis of Athens was

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Roman Agora

The Roman Agora (Greek: Ρωμαϊκή Αγορά) at Athens is located to

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Machu Picchu

Machu Picchu (wat Ou Piek in die Quechua taal beteken; en ook soms na

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Akropolis van Athene

Die Akropolis van Athene is die besbekende akropolis (Gr. akros,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Persepolis

Persepolis*

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pompeii

Pompeii (in Afrikaans ook Pompeji gespel; Latyns: Pompeii; Italiaans:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ayutthaya Historical Park

The Ayutthaya historical park (ไทย. อุทยา

Sien alle soortgelyke plekke