Kastele in Karlštejn

Kasteel Karlštejn

8.6/10

Die Kasteel Karlštejn (Tsjeggies: hrad Karlštejn, Duits: Burg Karlstein) is 'n hoogteburg wat bo-op 'n heuwelpiek in die gelyknamige nedersetting sowat 30 km suidwes van die Tsjeggiese hoofstad Praag geleë is. Die uitbreiding van 'n bestaande vesting tot 'n uitgestrekte Gotiese kasteelkompleks was een van die mees ambisieuse bouprojekte van Karel IV, koning van Boheme en keiser van die Heilige Romeinse Ryk, wat ná sy terugkeer uit Rome in 1348 begin is. Histories nie-outentieke herstelwerk, wat in die 19de eeu aan die kasteel, een van die mees besoekte besienswaardighede in Tsjeggië, gedoen is, word tans verwyder.

Die oorspronge van die kasteel, wat temidde 'n koninklike bos en 'n dagrit ver van Praag geleë was, is onbekend. Moontlik is dit deur vroeëre heersers uit die Huis van Luxemburg as plattelandse setel opgerig. Daarenteen is die doelwit van Karel IV se projek histories gedokumenteer. Karlštejn, wat deur die Valois-kasteel in Vincennes buite Parys geïnspireer is, het, afgesien van sy rol as koninklike woning buite Praag, sowel politieke asook godsdienstige funksies vervul. Tussen omstreeks 1350 en 1420 (die jaar waarin die Hussiete-oorloë begin het) is die Heilige Romeinse Ryk se kroonjuwele en kleinodieë hier bewaar. Ook die koninklike argiewe is hier tot in die 17de eeu gehuisves.

Die kasteel se sakrale karakter word bevestig deur sy vyf kapelle. 'n Voorheen wêreldlike saal in die Groot Toring is omgebou tot die Kapel van die Heilige Kruis wat as bewaarplek vir die Rykskroon- en kleinodieë sou dien. Langsaan, in 'n kapel wat sedert die 16de eeu as Sint Katharina-kapel bekend staan, is relikwieë van die Passie bewaar. Die keiserlike residensie was op die laagste verdieping geleë, met 'n verdere kapel wat aan Sint Nikolaas gewy is, moontlik ook 'n oratorium ter ere van Boheme se beskermheilige, Wenceslaus, wat deel uitgemaak het van die keiserlike egpaar se privaat woonvertrekke.

Volgens oorlewering het keiser Karel IV in 1355 sy eerste besoek aan die kasteel gebring om toesig te hou oor die boubedrywighede en die skilder- en dekorasiewerk in die kapelle. Tien jaar later is die bouprojek voltooi met die inwyding van die Kapel van die Heilige Kruis.

Eksterne skakels

Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Анна Кощеева
7 September 2012
Фотографировать нельзя!... Но если очень хочется, то можно 
Katherine Rumovskaya
17 April 2013
Большой красивый замок, приготовьтесь к достаточно длительному подъёму и спуску )
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Karlštejn 172, 267 18 Karlštejn, Tsjegië

Get directions
Open hours
Fri 11:00 AM–4:00 PM
Sat 10:00 AM–7:00 PM
Sun 10:00 AM–6:00 PM
Mon 3:00 PM–4:00 PM
Tue-Wed 11:00 AM–4:00 PM
References

Karlštejn Castle (Hrad Karlštejn) on Foursquare

Kasteel Karlštejn on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Romantic Hotel Mlyn Karlstejn

starting $101

Hotel Grand Litava

starting $63

Villa Pablo Prague

starting $206

Na Ostrov?

starting $52

Apartment 3kk De Luxe

starting $49

Pension Primus

starting $70

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Axamitova brána
Tsjeggië

Axamitova brána is a tourist attraction located in Křížatka, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Zbraslav Monastery
Tsjeggië

Zbraslav Monastery is a tourist attraction located in Lhota, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Letohrádek Hvězda
Tsjeggië

Letohrádek Hvězda is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bertramka
Tsjeggië

Bertramka is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Barrandov Terraces
Tsjeggië

Barrandov Terraces is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bílá Hora (Praha)
Tsjeggië

Bílá Hora (Praha) is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lughawe Praag-Ruzyně
Tsjeggië

Die Praag-Ruzyně Internasionale Lughawe (Tsjeggies: Letiště Pr

Add to wishlist
I've been here
Visited
Břevnov Monastery
Tsjeggië

Břevnov Monastery is a tourist attraction located in Prague, Tsjeggië

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Carrickfergus Castle
Verenigde Koninkryk

Carrickfergus Castle is a tourist attraction located in Carrickfergus,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Château de Brest
Frankryk

Château de Brest is a tourist attraction located in Brest, Frankryk

Add to wishlist
I've been here
Visited
Ardglass Castle
Verenigde Koninkryk

Ardglass Castle is a tourist attraction located in Ardglass, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bangor Castle
Verenigde Koninkryk

Bangor Castle is a tourist attraction located in Bangor, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Quintin Castle
Verenigde Koninkryk

Quintin Castle is a tourist attraction located in Strangford,

See all similar places