Kromdraai-fossielterrein

Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die meer bekende Sterkfontein en sowat 45 km noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in die Wieg van die Mensdom, ’n wêrelderfenisgebied, geleë en is self ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied.

...

Geskiedenis van uitgrawings

Die terrein is in 1938 onder die aandag van Robert Broom gebring deur ’n plaaslike skoolseun, Gert Terrblanche, wat verskeie hominientande daar gevind het. Die tande was deel van ’n skedel wat later die holotipe geword het van Paranthropus robustus. Broom het tot in 1947 uitgrawings op die terrein gedoen en dit sou lei tot die ontdekking van verskeie hominienoorblyfsels. Die terrein bestaan uit Kromdraai A en Kromdraai B; laasgenoemde is waar die hominienoorblyfsels ontdek is. In 1955 is nog verskeie hominienoorblyfsels daar ontdek.

In 1993 is opgrawings deur Francis Thackeray van die Transvaalse Museum en Lee Berger van die Universiteit van die Witwatersrand hervat. Spanne van die Harvard-universiteit en ander het later by hulle aangesluit. Dit het daartoe gelei dat nog hominienfossiele gevind is.

Ouderdom

Die ouderdom van Kromdraai B se fossiele word geraam op sowat 2 tot 1,6 miljoen jaar, en dié van die Paranthropus robustus-fossiele op tussen 1,8 en 1,6 miljoen jaar.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Kromdraai-fossielterrein nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotels near Kromdraai-fossielterrein

Sien alle hotelle Sien alles
Kloofzicht Lodge & Spa

vanaf $161

Sibani Lodge

vanaf $146

Glenburn Lodge & Spa

vanaf $70

Valverde Country Hotel

vanaf $53

The Cradle Rest

vanaf $51

Cradle Boutique Hotel

vanaf $86

Things to do near Kromdraai-fossielterrein

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sterkfontein

Sterkfontein is 'n stel kalksteengrotte in die dolomietheuwels naby

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Die Wieg van die Mensdom

Die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisgebied bestaan uit die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wonder Cave (Kromdraai, Gauteng)

The Wonder Cave, in Kromdraai, Gauteng, South Africa, is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lion & Safari Park

Lion & Safari Park is 'n bewaringsgebied vir leeus, jagluiperds,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lion & Safari Park

Lion & Safari Park is 'n bewaringsgebied vir leeus, jagluiperds,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hartbeespoortdam

Die Hartbeespoortdam is geleë in die Krokodilrivier net suid van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Kasteel

Kyalami Kasteel is 'n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Grand Prix-renbaan

Kyalami Grand Prix-renbaan, vanuit Kyalami (My tuiste in Zoeloe) is 'n

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sterkfontein

Sterkfontein is 'n stel kalksteengrotte in die dolomietheuwels naby

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cosquer Cave

The Cosquer cave is located in the Calanque de Morgiou near Marseille,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chauvet Cave

The Chauvet Cave or Chauvet-Pont-d'Arc Cave is a cave in the Ardèche

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Uplistsikhe

Uplistsikhe (უფლისციხე; literally, 'the lord's fortress') is an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cave of El Soplao

El Soplao is a cave located in the municipalities of Rionansa,

Sien alle soortgelyke plekke