Lion & Safari Park

Lion & Safari Park is 'n bewaringsgebied vir leeus, jagluiperds, hiënas, wildehonde en verskeie bokke. Dit is in die Wieg van die Mensdom in die provinsie Noordwes geleë.

...

Die park

Dié leeu-en-safaripark was oorspronklik 'n wildbewaringsgebied vir leeus in Gauteng. In 2016 het die park na 'n nuwe perseel van 600 hektaar in Noordwes geskuif. Die park is noord van Lanseria-lughawe en binne ryafstand van Johannesburg en Pretoria. Dit het 'n verskeidenheid inheemse roofdiere en groot herbivore.

Die park is die tuiste van meer as 80 leeus, insluitende die skaars witleeus en verskye ander vleisvreters soos jagluiperds, wildehonde, gevlekte hiënas, strandwolwe, rooijakkalse en 'n groot verskeidenheid bokke wat vrylik in die wildsbokgebied rondbeweeg. Dié gebied, wat kameelperde, vlakvarke, blesbokke, wildebeeste, impalas, gemsbokke en sebras huisves, is 'n aparte area weg van die leeus en ander vleisvreters.

Benewens die dierehokke het die nuwe park 'n kinderspeelarea, restaurante, konferensiegeriewe en 'n kleinhandelsentrum binne vyf klein koepels. Gaste kan ook kameelperde, volstruise en bokke met die hand voer.

Twee keer per dag bied die park leeu- en jagluiperdwandelings aan waarin besoekers in die geselskap van 'n parkwerknemer die diere volg vir 'n kort wandeling in die park.

Welpie-interaksies

Welpie-interaksies behels dat besoekers in 'n afsonderlike kamp 'n kort tydjie saam met 'n leeuwelpie kan deurbring, waartydens foto's geneem kan word en minimale interaksie met die dier moontlik is.

In 2015 het die park welpie-interaksies verbied, maar hulle het bevind dat besoekersgetalle drasties gedaal het, aangesien mense na ander plekke gegaan het wat steeds welpie-interaksies aangebied het. In 2016 is die interaksies weer as 'n bykomende deel van 'n begeleide toer by die nuwe perseel van die park hervestig. Die uitvoerende hoof, Rodney Fuhr, het gesê hulle het geen keuse nie aangesien die oorlewing van die besigheid op die spel is.

Die niewinsgewende organisasie Blood Lions, wat gekant is teen die uitbuiting van leeus in enige vorm, het die park veroordeel en ook diegene wat gekies het om dit vir die welpie-interaksies te besoek. Die park glo dat hulle die interaksies beheer op 'n manier wat nie 'n negatiewe impak op die welpies sal hê nie.

Aanvalle

Op 1 Junie 2015 het Katherine Chappell die oorspronklike ligging van die park besoek in die geselskap van 'n toerleier, Pierre Potgieter van Kalabash-toere. Chappell het haar venster oopgemaak en uitgeleun om foto's te neem, wat teen parkreëls was, toe 'n leeu haar deur die venster van die voertuig aan die nek byt. Chappell het in die Leeupark aan haar wonde gesterf voordat die paramedici opgedaag het. Potgieter het die leeu verdryf en sodoende beserings aan sy arms opgedoen en 'n onbevestigde hartaanval gehad. Chappell was in Suid-Afrika om te werk aan 'n projek vir die bewaring van wild en het geld ingesamel vir Wildlife ACT, 'n bewaringsliefdadigheid.

Ongelukkig was hierdie aanval nie 'n geïsoleerde voorval nie. In April 2015 is 'n Australiese man, Brendan Smith, deur 'n leeu aangeval toe hy sy kar se venster oopmaak. Smith het die aanval oorleef en later erken hy het skuld omdat hy sy venster oopgemaak het.

Twee dae ná die voorval het 'n plaaslike seun deur die park op sy fiets gery nadat hy 'n gat in die heining gesny het. Hy is deur 'n jagluiperd aangeval, maar het ook oorleef.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Marg1e
23 September 2015
It's the highlight of my trip. Super enjoy spending time with Lions. This trip is Uber-able. The Park has all kinds of tour itself and very safe car guide you to wild animals. Already plan to go back.
Murat
11 June 2016
Very good experience to pet the young and baby lions. Staff is great, entry fee and prices are fine. Food is just fine. Very nice nature friendly park.
Sarah Macdonald
17 February 2013
I love this place! It's a MUST VISIT for anyone in Joburg - stroke the lion cubs, feed the giraffes and ostriches, and drive through herds of Springbok. Awesome value for money too. A perfect day out
Brendan Millard
20 January 2016
Great park, animals are well cared for and there's lots of space. Pay some extra money for th elion walk - well worth it!
Pavel Tcholakov
31 December 2015
New premises will be amazing! Meanwhile beware the lion cubs' teeth and feed Purdy a leafy branch if you see her.
Olia B.
23 September 2015
Настолько много положительных эмоций, что сложно описать. Это точно маст ду. Прогулялись со львами и гепардом. Впечатляет нереально .
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.5/10
16,018 mense was hier
Mon-Sun 8:30 AM–9:00 PM
0.5km from Malibongwe Drive, Roodepoort 1747, Suid-Afrika

Lion Park on Foursquare

Lion & Safari Park on Facebook

Hotels near Lion & Safari Park

Sien alle hotelle Sien alles
Amber Rose Country Estate

vanaf $50

Zulu Nyala Country Manor

vanaf $136

Riverbend Country House

vanaf $32

Hoyohoyo Chartwell Lodge

vanaf $59

Chartwell Castle & Guest House

vanaf $63

La Vue Guest Lodge and Function Venue

vanaf $97

Things to do near Lion & Safari Park

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Kasteel

Kyalami Kasteel is 'n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kyalami Grand Prix-renbaan

Kyalami Grand Prix-renbaan, vanuit Kyalami (My tuiste in Zoeloe) is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kromdraai-fossielterrein

Kromdraai is ’n grot met talle fossiele sowat 2 km oos van die m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Delta Park (Johannesburg)

Delta Park is one of Johannesburg´s biggest parks. It is adjacent to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wonder Cave (Kromdraai, Gauteng)

The Wonder Cave, in Kromdraai, Gauteng, South Africa, is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sterkfontein

Sterkfontein is 'n stel kalksteengrotte in die dolomietheuwels naby

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Die Wieg van die Mensdom

Die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisgebied bestaan uit die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lion & Safari Park

Lion & Safari Park is 'n bewaringsgebied vir leeus, jagluiperds,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bad Mergentheim Wildlife Park

The Wildpark Bad Mergentheim is a zoo that was founded in 1973. The

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Highland Wildlife Park

The Highland Wildlife Park is a safari park and zoo near Kingussie,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chahinkapa Zoo

Chahinkapa Zoo is an Шаблон:Convert zoo in Wahpeton, North Dakot

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Henry Doorly Zoo

The Omaha's Henry Doorly Zoo is a zoo in Omaha, Nebraska, located at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Busch Gardens Tampa Bay

Busch Gardens at Tampa Bay is a 335-acre 19th century African-themed

Sien alle soortgelyke plekke